Kabinet van P.W. Botha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kabinet-Botha I)
Jump to navigation Jump to search
Kabinet van Suid-Afrika
Flag of South Africa (1928–1994).svg
Kabinette van P.W. Botha

P.W. Botha

Premier (1978–1984)
en president (1984–1989):
Pieter Willem Botha
Party:
Nasionale Party
Periode:1978 – 1989
Republiek van Suid-AfrikaApartheid

Die Kabinet van P.W. Botha was vanaf 9 Oktober 1978 tot 15 Augustus 1989 in Suid-Afrika aan bewind.

Samestelling van eerste kabinet[wysig | wysig bron]

Ministerspos naam party periode
Eerste Minister Pieter Willem Botha NP 1978–1984
Minister van Buitelandse Sake Pik Botha NP 1978–1984
Minister van Ontwikkeling en Samewerking Piet Koornhof NP 1978–1984
Minister van Finansies Owen Horwood NP 1978–1984
Minister van Justisie Jimmy Kruger
Alwyn Schlebusch
Cobie Coetsee
NP 1978–1979
1979–1980
1980–1984
Minister van Verdediging P W Botha
Generaal Magnus Malan
NP 1978–1980
1980–1984
Minister van Binnelandse Sake Alwyn Schlebusch
Chris Heunis
Frederik Willem de Klerk
NP 1978–1980
1980–1982
1982–1984
Minister van Vervoer Lourens Muller
Chris Heunis
Hendrik S. Schoeman
NP 1978–1979
1979–1980
1980–1984
Minister van Polisie en Gevangeniswese
Minister van Wet en Orde
Jimmy Kruger
Louis Le Grange
NP 1978–1979
1979–1984
Minister van Landbou en Visserye Hendrik S. Schoeman
Sarel Hayward
NP 1978–1982
1982–1984
Minister van Arbeid Fanie Botha NP 1979–1983
Minister van Onderwys en Vorming Ferdinand Hartzenberg
Dawie de Villiers
NP 1979–1982
1982
Minister van Nasionale Onderwys Gerrit Viljoen NP 1980–1984
Minister van Toerisme Louis Le Grange
Andries Treurnicht
NP 1978–1979
1979–1980
Minister van Handel, Toerisme en Industrie Dawie de Villiers NP 1980–1984
Minister van Gesamentlike Ontwikkeling Stephanus Francois Kotzé NP 1980–1984
Minister van Konstitusionele Ontwikkeling Chris Heunis NP 1982–1984
Minister van Openbare Werke Louis Le Grange
Andries Treurnicht
NP 1978–1979
1979–1980
Minister van Statistieke Andries Treurnicht NP 1979–1982
Minister van Waterwese en Bosbou Braam Raubenheimer NP 1978–1980
Minister van Omgewingsake en Energie (1978–1980)
Minister van Omgewingsake, Waterwese en Bosbou
Chris Heunis
F. W. de Klerk
Braam Raubenheimer
Cornelis van der Merwe
Sarel Hayward
NP 1978–1979
1979–1980
1980
1981–1982
1982–1984
Minister van Mynbou (1978–1980)
Minister van Mynbou en Energie (1980–1984)
Fanie Botha
F. W. de Klerk
Pietie du Plessis
Daniel Steyn
NP 1978–1979
1979–1982
1982–1983
1983–1984
Minister van Gesondheid Schalk van der Merwe NP 1978
Minister van Sosiale Sake
Minister van Sosiale Sake en Gesondheid
Minister van Sosiale Sake, Gesondheid en Pensioene
Minister van Gesondheid en Sosiale Sake
F. W. de Klerk
Schalk van der Merwe
Lourens Munnik
Cornelis van der Merwe
NP 1978
1978–1979
1980–1982
1982–1984
Minister van Sport Piet Koornhof
F. W. de Klerk
NP 1978
1978–1979
Minister van Pos- en Telegraafwese Henni Smit
F W de Klerk
Lourens Munnik
NP 1978
1978–1979
1982–1984

Sien ook[wysig | wysig bron]