Reeza Hendricks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Reeza Hendricks
REEZA HENDRICKS (15519916117).jpg
Reeza Hendricks in 2014
Volle naam Reeza Raphael Hendricks
Gebore 14 Augustus 1989 (1989-08-14) (29 jaar oud)
Kimberley, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Regterarm bybreek
Internasionale inligting
Nasionale span Suid-Afrika
EDI debuut (no 127) 5 Augustus 2018 v Sri Lanka
Laaste EDI 30 Januarie 2019 v Pakistan
EDI hempno. 10
T20I debuut (no 61) 5 November 2014 v Australië
Laaste T20I 1 Februarie 2019 v Pakistan
T20I hempno. 10
Loopbaanstatistiek
Kompetisie EDI T20I 1e rang A-lys
Wedstryde 7 13 123 145
Lopies aangeteken 220 294 6801 4714
Kolfgemiddeld 31.42 22.61 33.01 36.82
100s/50s 1/1 0/1 14/32 11/27
Hoogste telling 102 70 157 181
Vangskote/Stonkings 6/– 4/- 126/- 60/-
Bron: ESPNcricinfo, 31 Januarie 2019

Reeza Hendricks (gebore 14 Augustus 1989) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat vir die Highveld Lions speel. Hy is 'n regterhandse middelorde-kolwer wat sedert 2017 vir die Suid-Afrikaanse krieketspan speel. [1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Reeza Hendricks. CricketArchive. URL besoek op 23 September 2014.