Rilee Rossouw
Rilee Rossouw | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Rilee Roscoe Rossouw | |||||
Gebore | 9 Oktober 1989 Bloemfontein, Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Linkshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm wegbreek | |||||
Rol | Veelsydige speler | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
EDI debuut (no 112) | 21 Augustus 2014 v Zimbabwe | |||||
Laaste EDI | 9 Oktober 2016 v Australië | |||||
EDI hempno. | 27 | |||||
T20I debuut (no 63) | 5 November 2014 v Australië | |||||
Laaste T20I | 14 Januarie 2015 v Wes-Indië | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2007–2013 | Vrystaat | |||||
2010–huidig | Knights (spanno. 9) | |||||
2012 | Basnahira Cricket Dundee | |||||
2014-huidig | Royal Challengers Bangalore | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | EDI | T20I | 1e rang | A-lys | ||
Wedstryde | 34 | 15 | 78 | 127 | ||
Lopies aangeteken | 1,084 | 327 | 5,837 | 4,495 | ||
Kolfgemiddeld | 34.96 | 29.72 | 44.21 | 37.77 | ||
100s/50s | 2/7 | 0/2 | 18/24 | 8/29 | ||
Hoogste telling | 132 | 274 | 319 | 137 | ||
Aflewerings geboul | 45 | – | 42 | 45 | ||
Paaltjies | 1 | – | 2 | 1 | ||
Boulgemiddeld | 44.0 | – | 18.00 | 44.00 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | – | 0 | 0 | ||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | – | n/a | 0 | ||
Beste boulontleding | 1/17 | – | 1/1 | 1/17 | ||
Vangskote/Stonkings | 22/– | /– | 99/– | 71/– | ||
Bron: Cricinfo, 8 Oktober 2016 |
Rilee Rossouw (9 Oktober 1989 in Bloemfontein) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler wat vir die Proteas gespeel het tot in 2016. Hy het onder meer tydens die Krieketwêreldbeker 2015, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2016 en 2022 vir Suid-Afrika gespeel.
Internasionale loopbaan
[wysig | wysig bron]Hy het in Desember 2007 sy debuut vir Suid-Afrika se onder-19 span gemaak in die tweede toets teen Bangladesj.[1] Hy het ook voor die o/19-krieketwêreldbeker 2008 teen Indië gespeel.[2] By die Wêreldbeker-toernooi het hy in al ses wedstryde gespeel, en 136 lopies aangeteken teen 'n gemiddeld van 34,00 per beurt. Suid-Afrika het die eindstryd bereik.[3]
Rossouw is in 2010 vir die Suid-Afrika A-span gekies vir die toer na Bangladesj en Sri Lanka. Hy het 131 van 151 balle teen Sri Lanka A aangeteken.[4]
Hy het in Augustus 2014 sy EDI- teen Zimbabwe en op 5 November 2014 sy T20I-debuut teen Australië gemaak.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) South Africa Under-19s v Bangladesh Under-19s, Bangladesh Under-19s in South Africa 2007/08 (2nd Test), CricketArchive. Besoek op 11 April 2009
- ↑ (en) Player Oracle: RR Rossouw, CricketArchive. Besoek op 11 April 2009
- ↑ (en) ICC Under-19 World Cup 2007/08 – Batting and Fielding for South Africa Under-19s, CricketArchive. Besoek op 11 April 2009
- ↑ (en) Rossouw century puts South Africa in command, Cricinfo. Besoek op 9 Oktober 2010
- ↑ (en) "South Africa tour of Australia (November 2014), 1st T20I: Australia v South Africa at Adelaide, Nov 5, 2014". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2017. Besoek op 5 November 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rilee Rossouw.
- (en) Rilee Rossouw by Cricinfo
- (en) Rilee Rossouw by CricketArchive