Roubaix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Roubaix

Robaais
Hôtel de ville (3).JPG
Leuse(s): 
Probitas et Industria
Roubaix is in Frankryk
Roubaix
Roubaix
Koördinate: 50°41′24″N 3°10′54″O / 50.69000°N 3.18167°O / 50.69000; 3.18167Koördinate: 50°41′24″N 3°10′54″O / 50.69000°N 3.18167°O / 50.69000; 3.18167
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesEscutcheon fr region Hauts-de-France.svg Hauts-de-France
DépartementBlason Nord-Pas-De-Calais.svg Nord
ArrondissementLille
KantonRoubaix 1, Roubaix 2
Regering
 • BurgemeesterGuillaume Delbar
Oppervlak
 • Totaal13,23 km2 (5,11 vk. myl)
Hoogte
17–52 m (56–171 ft)
Bevolking
 • Totaal95 866
 • Digtheid7 246/km2 (18 770/vk. m.)
TydsoneUTC+1 (CET)
 • SomertydUTC+2 (CEST)
Poskode
59100
Skakelkodes59512
Webwerfwww.ville-roubaix.fr

Roubaix(fr) of Robaais(nl) (in historiese kontekste soms Robeke of Roodebeeke) is 'n ou industriële stad in Noord-Frankryk en die suidoostelike gedeelte van die voormalige provinsie Frans-Vlaandere, naby aan die Belgiese grens. Roubaix is ook 'n munisipale gebied en die hoofstad van twee kantons in die arrondissement Lille in die département Nord in die gewes Hauts-de-France.

Die stad is met 'n bevolking van byna 96 duisend inwoners in 2013 die derde grootste stad van die gewes, ná Lille en Amiens. Roubaix vorm die Noordoos-sentrum van die Metropolitaanse Gebied van Lille,[1] met 'n oppervlakte van 13,23 km².

Roubaix was deur die eeue heen 'n bekende wol- en tekstielsentrum. Die stad staan vandag veral bekend as eindbestemming van die Parys-Roubaix-fietswedren. Ten slotte is Roubaix 'n kulturele plek met 'n verskeidenheid museums en ander instellings.

Internasionale verhoudings[wysig | wysig bron]

Roubaix is daarna ook aangemoedig:[2]

Susterstede[wysig | wysig bron]

Vennootskappe[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (fr) Métropole européenne de Lille (MEL)
  2. "Atlas français de la coopération décentralisée et des autres actions extérieures". Commission nationale de la coopération décentralisée (in Frans). France Diplomatie. 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2019. Besoek op 7 Julie 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]