Singapoerse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Singapoerse Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat jaarliks op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou word.

Die Grand Prix is 'n ren op die FIA Formule Een Wêreldkampioenskapskalender en was die eerste F1 nagren[1][2] en die eerste straatren in Asië.[3] Die Spanjaard Fernando Alonso van die Renault-span het die eerste Formule Eenren gewen.

Die Singapoerse Grand Prix sal tot ten minste 2017 op die F1-kalender bly, nadat die organiseerders van die wedren 'n kontrakverlenging met "Formula One Management" onderteken het op die vooraand van die 2012-byeenkoms.

Vorige wenners[wysig | wysig bron]

Uitleg van die Marinabaai Straatrenbaan
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Marinabaai
2016 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2015 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2014 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2013 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2012 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2011 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2010 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Italië Scuderia Ferrari
2009 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2008 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault
2007-
1974
nie plaasgevind nie - voorheen by die Thomson Road-baan gehou

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Singapore confirms 2008 night race". Formula1.com. 11 Mei 2007. Besoek op 11 Mei 2015. 
  2. "FIA green light Singapore night race". Formula1.com. 25 Oktober 2007. Besoek op 11 Mei 2015. 
  3. "SingTel to sponsor first Singapore Grand Prix". Formula1.com. 16 November 2007. Besoek op 11 Mei 2015.