2017 Singapoerse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Singapoer 2017 Formule 1 Singapore Airlines Singapoerse Grand Prix
Singapore street circuit v2.svg
Datum 17 September 2017
Plek Marinabaai Straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:39.491
Vinnigste Rondte
Renjaer Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:45.008
Podiumplekke
1 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault
3 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG

Die 2017 Formule Een Singapoerse Grand Prix is op Sondagaand 17 September 2017 onder vloedbeligting op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Singapoer lê in die tydsone UTC+8, m.a.w. 6 ure vóór Suid-Afrikaanse Standaardtyd. Die resies het dus om 14h00 S.A.-tyd wegspring.

Bande[wysig | wysig bron]

Pirelli sal die volgende bande verskaf:

Bande vir gebruik te Marinabaai
Bande vir 'n droë baan Reënbande
F1 tire Pirelli PZero Purple.svg
Ultrasag
F1 tire Pirelli PZero Red.svg
Supersag
F1 tire Pirelli PZero Yellow.svg
Sag
F1 tire Pirelli Cinturato Green.svg
Tussen-in
F1 tire Pirelli Cinturato Blue.svg
Reën

Uitslae[wysig | wysig bron]

Vrye oefening[wysig | wysig bron]

Vrye oefening 1[1] Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:42.489
2 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:42.598
3 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:42.610
4 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:42.904
5 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:43.423
6 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:43.434
Vrye oefening 2[2] Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:40.852
2 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:41.408
3 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:41.555
4 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:42.104
5 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:42.448
6 47 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:42.501
Vrye oefening 3[3] Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:41.829
2 77 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:41.901
3 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:41.971
4 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 1:42.383
5 47 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:42.439
6 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:42.517

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:43.336 1:40.529 1:39.491 1
2 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:42.010 1:40.332 1:39.814 2
3 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:42.063 1:40.385 1:39.840 3
4 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:43.328 1:40.525 1:40.069 4
5 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:42.455 1:40.577 1:40.126 5
6 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:43.137 1:41.409 1:40.810 6
7 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:42.586 1:41.277 1:41.013 7
8 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 1:42.086 1:41.442 1:41.179 8
9 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:42.222 1:41.227 1:41.398 9
10 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:42.176 1:41.826 1:42.056 10
11 30 Flag of the United Kingdom.svg Jolyon Palmer Renault 1:42.472 1:42.107 11
12 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:43.594 1:42.246 12
13 26 Flag of Russia.svg Daniil Kvyat Toro Rosso 1:42.544 1:42.338 13
14 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:43.626 1:42.760 14
15 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:43.627 1:43.883 15
16 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:43.756 16
17 19 Flag of Brazil.svg Felipe Massa Williams-Mercedes 1:44.014 17
18 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 1:44.728 18
19 94 Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:45.059 19
20 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:45.570 20
107%-tyd: 1:49.150
←VOOR      Kwalifisering asook wegspringrooster vir die 2017 Singapoerse Grand Prix

Verloop van wedren[wysig | wysig bron]

Lewis Hamilton het onder onverwagse omstandighede voor gejaag van begin tot einde in die wedren. Hy het deur drie veiligheidsperiodes bestuur in 'n meer as twee uur lange wedren wat begin het met reën en op droë bande geëindig het. Hy het in die ren 'n 25-0 punteverskil oor Sebastian Vettel behaal: 'n belangrike oorwinning in hierdie stadium van die seisoen wat die sestigste van sy loopbaan en sy sewende in 2017 is.

Tydens die wegspring het Vettel, Max Verstappen en Kimi Räikkönen aldrie in mekaar vasgejaag, en ook Fernando Alonso 'n bykomende slagoffer gemaak. Vettel het egter nog 'n paar draaie gehou voordat hy beheer oor sy Ferrari verloor en hy in die muur gebots het. Dit was sy eerste uitval in 2017. Hamilton, wat onder Daniel Ricciardo uitgetrek het sodra die rooi ligte uitgedoof het, het die ren beheer tot aan die einde sonder dat die Red Bull-bestuurder hom bedreig het. Valtteri Bottas het van die sesde wegspringplek na die derde plek opgeskuif ​​om ook op die podium te eindig.

Slegs twaalf motors kon die ren voltooi. Wat die driedubbele botsing aan die begin betref, toe Verstappen homself tussen die twee Ferrari's ingewors gevind het, beskou die beheerbeamptes dit as 'n wedrenvoorval. Niemand kon egter verantwoordelik gehou word nie, en geen straf is ingestel nie.

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 58 2:03:23.544 5 25
2 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull Racing-TAG Heuer 58 +4.507 3 18
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 58 +8.800 6 15
4 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso 58 +22.822 10 12
5 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 58 +25.359 12 10
6 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 58 +27.259 11 8
7 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 58 +30.388 9 6
8 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 58 +41.696 18 4
9 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 58 +43.282 15 2
10 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 58 +44.795 14 1
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 58 +46.536 17
12 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 56 +2 rondtes 19
DNF 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 50 Enjin 16
DNF 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 48 Enjin 7
DNF 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 35 Botsing 20
DNF 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso 10 Botsing 13
DNF 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 8 Botsingskade 8
DNF 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 0 Botsing 1
DNF 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull Racing-TAG Heuer 0 Botsing 2
DNF 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 0 Botsing 4
Bron:[4]

Puntestand na die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Plek No. Renjaer Span Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 263
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 235
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 212
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 162
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 138
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 68
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 68
8 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 56
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 48
10 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 34
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 31
12 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 28
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 26
14 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
15 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Honda 10
16 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 8
17 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 7
18 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
19 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 475
2 Vlag van Italië Ferrari 373
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 230
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 124
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 59
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 52
7 Vlag van Frankryk Renault 42
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 37
9 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 17
10 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 5

Notas[wysig | wysig bron]

  1. Uitslag: Vrye oefening 1
  2. Uitslag: Vrye oefening 2
  3. Uitslag: Vrye oefening 3
  4. "Formula 1 Singapore Airlines Singapore Grand Prix 2017 – Race Result". Formula1.com. Formula One World Championship Ltd. 17 September 2017.