Nico Rosberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nico Rosberg
Rosberg in 2016
Rosberg in 2016
Geboortedatum 27 Junie 1985 (1985-06-27) (32 jaar oud)
Geboorteplek Wiesbaden, Hesse, Wes-Duitsland
Nasionaliteit Vlag van Duitsland Duitser
Span in 2016 Mercedes AMG Petronas[1]
Motornommer 6
Inskrywings 206 (206 begin)
Kampioenskappe 1 (2016)
Oorwinnings 23
Podiums 57
Loopbaanpunte 1594,5
Voorste wegspronge 30
Vinnigste rondtes 20
Eerste wedren 2006 Bahreinse Grand Prix
Eerste wen 2012 Chinese Grand Prix
Laaste wen 2016 Japannese Grand Prix
Laaste inskrywing 2016 Aboe Dhabi Grand Prix
Laaste seisoen 2016
Verlede jaar plek 1ste (385 punte)

Nico Rosberg (gebore in Wiesbaden, Hesse, Wes-Duitsland op 27 Junie 1985) is 'n Formule Eenrenjaer van Duitsland. Hy is deel van die Mercedes AMG Petronas F1-span saam met spanmaat Lewis Hamilton.

Hy het sy eerste F1-wêreldbestuurderskampioenskap in 2016 gewen, maar direk na sy kroning sy uittrede uit F1 aangekondig.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Benson, Andrew (23 Mei 2014). "Nico Rosberg at Mercedes: German signs new two-year deal". BBC Sport. BBC. Verkry op 24 Mei 2014.