Gaan na inhoud

2015 Singapoerse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van Singapoer 2015 Formule 1 Singapore Airlines Singapoerse Grand Prix
Datum 20 September 2015
Plek Marinabaai Straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:43.885
Vinnigste Rondte
Renjaer Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault
Tyd 1:50.041 (rondte 52)
Podiumplekke
1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
2 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault
3 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari

Die 2015 Formule Een Singapoerse Grand Prix is op 20 September 2015 op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou. Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy Ferrari gewen.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 1:46.017 1:44.743 1:43.885 1
2 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 1:46.166 1:45.291 1:44.428 2
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:46.467 1:45.140 1:44.667 3
4 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-Renault 1:45.340 1:44.979 1:44.745 4
5 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 1:45.765 1:45.650 1:45.300 5
6 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 1:46.201 1:45.653 1:45.415 6
7 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:46.231 1:45.887 1:45.676 7
8 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Renault 1:46.483 1:45.635 1:45.798 8
9 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:46.879 1:45.701 1:46.077 9
10 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes 1:46.860 1:45.805 1:46.413 10
11 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:46.669 1:46.305 11
12 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 1:46.600 1:46.328 12
13 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:46.576 1:46.385 13
14 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 1:46.465 1:46.894 14
15 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 1:46.891 1:47.019 15
16 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:46.965 16
17 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:47.088 17
18 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Mercedes 1:47.323 18
19 28 Vlag van Verenigde Koninkryk Will Stevens Marussia-Ferrari 1:51.021 19
20 53 Vlag van Verenigde State van Amerika Alexander Rossi Marussia-Ferrari 1:51.523 20
107% tyd: 1:52.713
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2015 Singapoerse Grand Prix.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 61 2:01:22.118 1 25
2 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 61 +1.478 2 18
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 61 +17.154 3 15
4 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 61 +24.720 6 12
5 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 61 +34.204 7 10
6 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-Renault 61 +35.508 4 8
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 61 +50.836 13 6
8 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Renault 61 +51.450 8 4
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 61 +52.860 14 2
10 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 61 +1:30.045 16 1
11 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 61 +1:37.507 17
12 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Mercedes 61 +1:37.718 18
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Mercedes 59 Band 10
14 53 Vlag van Verenigde State van Amerika Alexander Rossi Marussia-Ferrari 59 +2 rondtes 20
15 28 Vlag van Verenigde Koninkryk Will Stevens Marussia-Ferrari 59 +2 rondtes 19
DNF 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 52 Ratkas 15
DNF 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 33 Ratkas 12
DNF 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 32 Enjin 5
DNF 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 30 Ratkas 9
DNF 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 12 Botsing 11