2014 Singapoerse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die 2014 Formule Een Singapoerse Grand Prix is op 21 September 2014 op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes-Benz gewen.

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 60 2:00:04.795 1 25
2 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 60 +13.534 4 18
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 60 +14.273 3 15
4 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari 60 +15.389 5 12
5 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 60 +42.161 6 10
6 25 Vlag van Frankryk Jean-Éric Vergne Toro Rosso-Renault 60 +56.801 12 8
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 60 +59.038 15 6
8 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 60 +1:00.641 7 4
9 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 60 +1:01.661 13 2
10 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen McLaren-Mercedes 60 +1:02.230 9 1
11 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 60 +1:05.065 8
12 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Renault 60 +1:06.915 18
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Renault 60 +1:08.029 16
14 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 60 +1:12.008 10
15 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Caterham-Renault 60 +1:34.188 22
16 17 Vlag van Frankryk Jules Bianchi Marussia-Ferrari 60 +1:34.543 19
17 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Max Chilton Marussia-Ferrari 59 +1 rondte 21
DNF 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 52 Afsluiting 11