Verskil tussen weergawes van "De Rust"

Jump to navigation Jump to search
432 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Wapen
(Wapen)
[[Beeld:NG kerk De Rust.jpg|thumb|links|250px|Die kerkgebou van die [[NG gemeente De Rust]], gestig in 1899.]]
 
'''De Rust''' is dorpie in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Dit is geleë aan die suidelike ingang van [[Meiringspoort]] op die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad. De Rust is in 1900 gestig op die plaas De Rust waarvan die eerste eienaar J.P. Meiring was na wie Meiringspoort genoem is. Die naaste groot dorp is [[Oudtshoorn]] 35 km wes van De Rust. Ongeveer 5 km suidoos van De Rust word die [[Olifantsrivier]] in die [[Stompdrifdam]] opgedam. Dit is in 2011 aangewys as ''[[Rapport]]'' en Kwela se Dorp van die Jaar.
 
De Rust is in 1900 gestig op die plaas De Rust waarvan die eerste eienaar J.P. Meiring was na wie Meiringspoort genoem is. Die naaste groot dorp is [[Oudtshoorn]] 35 km wes van De Rust.
 
Dit is in 2011 aangewys as ''[[Rapport]]'' en Kwela se Dorp van die Jaar.
 
==Wapen==
De Rust se munisipale raad het in 1988 'n wapen by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''In rooi, aan die kante rond uitgesny van goud, 'n golwende versmalde dwarsbalk van die een in die ander, blou en goud, in die skildhoof 'n silwer vyfpuntige ster''. Die helmteken was 'n druiwetros tussen twee volstruisvere, en die wapenspreuk "Rus en vrede".<ref name=bvh>http://www.national.archsrch.gov.za.</ref>
 
==Sien ook==
 
==Verwysings==
[[{{Verwysings]]}}
 
{{Saadjie}}
410

wysigings

Navigasie-keuseskerm