Verskil tussen weergawes van "Vidius Nel"

Jump to navigation Jump to search
12 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
}}
 
[[Lêer:Befordkerk 1895.jpg|thumbduimnael|links|320px|Bedford se kerkgebou, opgerig in 1895, waarin ds. Nel gedoop is.]]
[[Lêer:Glen Lynden gemeentegroep Bedford.jpg|thumbduimnael|links|320px|Lidmate bymekaar voor die kerk op Bedford tydens die viering van die gemeente se honderdste bestaansjaar in 1929. Hoewel die bron nie name verstrek is, is die gesin Nel waarskynlik onder dié lidmate.]]
 
Ds. '''Vivianus Ovidius (Vidius) Nel''' (plaas Meyerskraal, distrik [[Bedford]], [[Oos-Kaap]], [[27 Augustus]] [[1924]] - [[Strand, Wes-Kaap|Strand]], [[Wes-Kaap]], [[31 Maart]] [[2007]]) was 'n leraar in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] wat tydens sy 36 jaar lange bediening sewe gemeentes in die Sinodes van Wes-en-Suid-Kaapland, Oos-Kaapland en Noord-Kaapland bedien het.
 
== Latere gemeentes ==
[[Beeld:Vidius Nel.jpg|thumbduimnael|regs|210px|Ds. Nel, omstreeks 1952.]]
 
Ds. Nel bly net twee jaar op [[Somerset-Wes]], want op [[9 Oktober]] [[1952]], kort ná sy 28ste verjaardag, word hy bevestig as leraar van die [[NG gemeente Albanie]], met sy kernpunt destyds die dorpie [[Riebeek-Oos]]. (Die gemeente het in 2000 met die [[NG gemeente Grahamstad]] saamgesmelt, nog onder die naam Albanie, waarna die middelpunt na [[Grahamstad]] verskuif het.) Hier verrig hy harde werk met oorgawe. Ses jaar later, op [[21 Januarie]] [[1958]], word hy as leraar van die [[NG gemeente Klipplaat]], eweneens op die [[Oos-Kaap]]se platteland, bevestig en drie jaar later, in die herfs van 1961, in die [[NG gemeente Alexandria]], aan die Oos-Kaapse kus. Hier werk hy tot hy na die Noord-Kaap vertrek en op [[19 Junie]] [[1965]] as leraar van die agt jaar oue NG gemeente Upington-Noord bevestig word. Onder ds. Nel se leiding word hier 'n kerksaal gebou.
 
== Gesinslewe ==
[[Beeld:Ds en mev Vidius Nel.jpg|thumbduimnael|regs|270px|Ds. Vidius en mev. Deidré Nel toe hulle die pastoriepaar op [[Somerset-Wes]] was.]]
 
Ds. Nel is op [[3 Junie]] [[1950]] in die [[NG gemeente Kaapstad|Groote Kerk]] in [[Kaapstad]] met Deidré Schoombie in die eg verbind. Hulle was 57 jaar getroud. Uit die huwelik is vier seuns gebore. Ten tyde van ds. Nel se dood het Coligny, genoem na sy oom, op [[Secunda]] gewoon, Johan in [[Johannesburg]] (hy was op sy dag die jongste landdros in die land en het later as regsadviseur by Sasol gaan werk), Ovidius in Welgemoed, [[Kaapstad]], waar hy sedert 1997 'n stelsel-ingenieur by die Foschini-groep was, en Marius in [[Francistown]], Botswana.
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm