Subdwergster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

’n Subdwergster, soms as "sd" aangetoon, is ’n ster met 'n ligsterkteklas van VI. Hulle is sterre met ’n helderheid van 1,5 tot 2 magnitudes laer as dié van hoofreekssterre van dieselfde spektraaltipe. Op die Hertzsprung-Russell-diagram lê subdwerge onder die hoofreeks.

Die term "subdwerg" is in 1939 geskep deur Gerard Kuiper om te verwys na ’n reeks sterre wat voorheen "tussentydse witdwerge" genoem is.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Croswell, Ken. The Alchemy of the Heavens, (New York: Oxford UP, 1995), bl. 87.
Soorte sterre en sterregroepe
HD 820.jpg
 Sterre   SterDwergsterWitdwergSwartdwergRooidwergGeeldwergBruindwergSubdwergReusesterHelder reusSuperreusHiperreusSubreusRooireusBloureusNeutronsterKwarksterPulsarBloudwaalsterCepheïedVeranderlike sterOpvlamsterRR Lyrae-sterWolf-RayetsterT Tauri-sterHerbig Ae/Be-sterPoolster
 Sterregroepe   DubbelsterX-straaldubbelsterVeelvoudige sterSterreswermSterrestroomSterrestelselMelkwegSterrestelselswermSuperswerm
 Verwante voorwerpe   NovaSupernovaSupernova-oorblyfselHipernovaNewelPlanetêre newelProtoplanetêre skyfMessier-voorwerpHeelalMultiversumSterrebeeldAsterismeSterreklassifikasieSwartkolkSupermassiewe swartkolkKwasarSuperholteInterstellêre mediumMolekulêre wolk
 Lyste   Lys van sterrekundige katalogusseLys van naaste sterreLys van grootste sterreLys van gewone name van sterre