Gaan na inhoud

Sterrestroom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sterrestrome wat in 2007 in ons Melkweg ontdek is.

’n Sterrestroom is ’n groep sterre wat om ’n sterrestelsel wentel en eers ’n bolswerm of dwergsterrestelsel was, maar intussen deur swaartekrag uitmekaargeskeur en oor sy wentelbaan versprei is.

Sterrestrome in die Melkweg

[wysig | wysig bron]
Bekende strome in die Melkweg[1]
Naam Oorsprong Massa
(sonmassas)
Lengte
(ligjare)
Samestelling Ontdek in
Arcturus-stroom Was dwergsterrestelsel Onbekend Onbekend Ou sterre met min metale 1971
Magellaanse Stroom Groot en Klein Magellaanse Wolk 200 miljoen 1 miljoen Waterstof 1972
Sagittarius-stroom Sagittarius- Elliptiese Dwergsterrestelsel 100 miljoen 1 miljoen Wye verskeidenheid sterre 1994
Helmi-stroom Was dwergsterrestelsel 10 tot 100 miljoen Gedraai om Melkweg Ou sterre met min metale 1999
Palomar 5-stroom Bolswerm Palomar 5 5 000 30 000 Ou sterre 2001
Virgo-stroom Was dwergsterrestelsel 30 000 2001
Monoceros-ring Canis Major-dwergsterrestelsel 100 miljoen 200 000 Sterre van gem. ouderdom 2002
Anticenter-stroom Was dwergsterrestelsel Onbekend 30 000 Ou sterre 2006
NGC 5466-stroom Bolswerm NGC 5466 10 000 60 000 Baie ou sterre 2006[2]
Weesstroom Ursa Major II-dwergsterrestelsel 100 000 20 000 Ou sterre 2006
Acheron-stroom Bolswerm 2007[2][3]
Cocytus-stroom Bolswerm 2007[2][3]
Lethe-stroom Bolswerm 2007[3]
Styx-stroom Was dwergsterrestelsel 2007[2][3]
Boötes III-stroom In Styx-stroom 2007[2][3]
Aquarius-stroom Was dwergsterrestelsel Onbekend 30 000 Ou sterre 2010

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Ibata, Rodrigo (2007). "The Ghosts of Galaxies Past". Scientific American. 296 (4): 40–45. doi:10.1038/scientificamerican0407-40. PMID 17479629. {{cite journal}}: Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 "Rings around the galaxy". Astronomy. 1 Junie 2007. Besoek op 7 Junie 2007.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 "Four New Stellar Debris Streams in the Galactic Halo" (in Engels). Astrophysical Journal, vol. 693, uitg. 2, ble. 1118–1127. Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 April 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]