Gaan na inhoud

Lys van sterrekundige katalogusse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Dié lys van sterrekundige katalogusse is ’n opsomming van katalogusse wat sterre of sterregroepe rangskik volgens ’n spesifieke eienskap, vorm, samestelling of ontdekkingsmetode. Dit word gewoonlik verbind met ’n spesifieke ondersoek of opname.

Voorwerpe van die Sonnestelsel (asteroïdes, komete, kleinplanete)

[wysig | wysig bron]
Naam Voorwerpe Getal Jaar/stand Beskrywing en voorbeeld Bron
Orbits of Minor Planets Asteroïdes 456 772 Lopend (databank) Baangegewens van asteroïdes VizierR [1]
Orbital elements of comets Komete 784 Lopend (databank) Baangegewens van komete VizierR [2]
IRAS Minor Planet Survey (IMPS) Kleinplanete 7 311 1992 Diepte-ondersoek met IRAS VizierR [3]
IRAS Asteroid and Comet Survey (Veeder e.a.) Asteroïdes en komete 22 949 1986 Diepte-ondersoek met IRAS VizierR [4]

Stellêre enkelvoorwerpe (sterre, eksoplanete, pulsars ens.)

[wysig | wysig bron]
Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
--- Uranometria Sterre ≈ 2 000 Johann Bayer 1603 Die Bayer-naam bestaan uit ’n Griekse letter, gevolg deur die genitief van die Latynse naam van die sterrebeeld waarin die ster lê.
Bv. ζ Centauri
Kruisverwysing[5]
--- Flamsteed-naam Sterre ≈ 2 600 John Flamsteed 1712 + 1725 Die naam bestaan uit die Flamsteed-nommer gevolg deur die genitief van die Latynse naam van die sterrebeeld waarin die ster lê. Die sterre is volgens regte klimming gelys.
Bv. 47 Ursae Majoris
Kruisverwysing[5]
ADS Aitken Double Star Catalogue Dubbelsterre 17 180 Robert Grant Aitken 1932 Die katalogus is in twee volumes gepubliseer onder die titel New General Catalogue of Double Stars within 120 degrees of the North Pole.
Bv. ADS 16402
[6][7][8]
BD Diepte-ondersoek Sterre 325 000 Friedrich Wilhelm August Argelander 1859–1903
Formaat: BD VDD NNNN
V – teken van dekl.
DD – graad van dekl. (sone, afgerond in rigting nul)
NNN – getal voorwerpe in sone
Bv. BD-10°3166
Kruisverwysing[5]
VizierR [9]
Brisbane Brisbane-katalogus / Parramatta-katalogus Sterre 7 835 Parramatta-sterrewag 1835 Oorspronklike titel: Catalogue of 7385 Stars from Observations Made at the Observatory at Parramatta
CD Córdoba-diepte-ondersoek Sterre 613 959 J.M. Thome 1892–1932
Formaat: CD -DD NNNNN
DD – graad van dekl. (sone, altyd negatief, afgerond in rigting nul)
NNNNN – getal voorwerpe in die sone
Kruisverwysing[5]
VizierR [10]
Δ Dunlop-dubbelsterre Dubbelsterre ≈ 250 James Dunlop 1826 Oorspronklike titel: Approximate Places of Double Stars in the Southern Hemisphere, observed at Paramatta in New South Wales
Gliese
GJ
Gliese-/Gliese-Jahreiß-katalogus Sterre 3 803 Wilhelm Gliese vanaf 1969 Sterre in ’n radius van 25 parsek; oorspronklike titel: Catalogue of Nearby Stars
Bv. GJ 3021, Gliese 317
VizierR [11]
GSC HST Guide Star Catalog Sterre 25 241 730 Bv. GSC 02620-00648 Weergawe 1.2 (Lasker+ 1996)[12]
Weergawe GSC-ACT (Lasker+ 1996–99)[13]
HAT Hungarian Automated Telescope Eksoplanete 1 617 2004 Die doel van die projek is om planete buite die Sonnestelsel te ontdek en beskryf, asook om helder veranderlike sterre te ontdek.
Bv. HAT-P-1b
VizierR [14]
HD Henry Draper-katalogus Sterre 272 150,
88 883
1918–1924 Tweedelig. Helderste sterre tot met ’n magnitude van 9.
Bv. HD 210702
VizieR[15]
HIP Hipparcos-katalogus Sterre 1 058 332
117 955
Satelliet Hipparcos 1997, 2003 Tweedelig. Die satelliete het die posisie, parallaks en eiebeweging van sterre bepaal. Hoofkatalogus[16]
Uitbreiding [17]
HR Bright Star-katalogus Sterre 9 110 1930
(1991, 1983)
Alle sterre helderder as 6,5 mag
Bv. HR 2491
Hoofkatalogus[18]
IRAS Infrared Astronomical Satellite – verskeie katalogusse met verskillende skryfwyses
IRAS Catalogue of Point Sources Puntbronne 245 889 Satelliet IRAS <koördinate> VizierR [19]
IRAS Serendipitous Survey Catalog 43 886 Satelliet IRAS S<koördinate> VizierR [20]
IRAS Faint Source Catalog, b > 10 Donker voorwerpe 173 044 Satelliet IRAS F<koördinate> VizierR [21]
IRAS Point Source Reject Catalog Puntbronne 372 774 Satelliet IRAS R<koördinate> VizierR [22]
IRAS Small Scale Structure Catalog 16 740 Satelliet IRAS X<koördinate> VizierR [23]
OGLE Optical Gravitational Lensing Experiment (sowat 10 indekse) Eksoplanete Bv. OGLE-2005-BLG-071L Lys by VisieR[24]
PSR Catalog of Pulsars Pulsars 706 Taylor J.H., Manchester R.N., Lyne A.G., Camilo F. 1995 Formaat:
PSR J<J-2000-koördinate>
PSR B<B-1950-koördinate>
Bv. PSR J0737-3039
VizierR [25]
Parkes Multi-Beam Pulsar Survey 100 Manchester R.N., Lyne A.G., Camilo F., Bell J.F., Kaspi V.M., D'Amico N., McKay N.P.F., Crawford F., Stairs I.H., Possenti A., Kramer M., Sheppard D.C. 2001 VizierR [26]
Parkes Multi-Beam Pulsar Survey new PSR 120 Morris D.J., Hobbs G., Lyne A.G., Stairs I.H., Camilo F., Manchester R.N., Possenti A., Bell J.F., Kaspi V.M., D'Amico N., McKay N.P.F., Crawford F., Kramer M. 2002 VizierR [27]
Parkes Multi-Beam Pulsar Survey III 200 Kramer M., Bell J.F., Manchester R.N., Lyne A.G., Camilo F., Stairs I.H., D'Amico N., Kaspi V.M., Hobbs G., Morris D.J., Crawford F., Possenti A., Joshi B.C., McLaughlin M.A., Lorimer D.R., Faulkner A.J. 2003 VizierR [28]
Parkes Multibeam Pulsar Survey VI 142 2006 VizierR [29]
SAO Smithsonian Astrophysical Observatory Star Catalog Sterre 258 997 Smithsonian Institution of Washington 1966, (1990)
Bv. SAO 252838 (Alpha Centauri)
VizierR [30]
TYC Tycho-2-katalogus Sterre 2 539 913 Groot sterkatalogus
Bv. TYC 5963-1938-1 (Muliphein)
VizierR [31]
USNO-A2.0 PMM USNO-A2.0 Catalogue Sterre 526 280 881 VSA-vlootsterrewag 1998 Groot indeks. Formaat: USNO-A2.0 NNNN-NNNNNNNN VizierR [32]
USNO-B1.0 USNO-B1.0 Catalogue Sterre 1 045 913 669 VSA-vlootsterrewag 2003 Groot indeks. Formaat: USNO-B1.0 NNNN-NNNNNNNN VizierR [33]
WASP Wide Angle Search for Planets Eksoplanete Katalogus van die SuperWASP-projek, ’n outomatiese soekmasjien vir eksoplanete.
Bv. WASP-1
WASP[34]

Diepruimte-voorwerpe

[wysig | wysig bron]

Sterreswerms

[wysig | wysig bron]
Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
Cr Collinder-katalogus Oop sterreswerms 471 Per Collinder 1931 Bv. Cr 1 [35]
GCl Star Clusters Associations II. Globular Clusters (Ruprecht+ 1981) Bolvormige sterreswerms 137 Alter G. , Ruprecht J., Vanysek V. 1970 Bv. GCl 120 VizierR [36]
Ha Haffner Oop swerms 26 Hans Haffner 1957 (nie by VizieR)
Lund Observatorium Lund (oopswermdata) Sterreswerms 1 151 Gosta Lynga 1987 Bv. Lund 769 VizierR [37]
Mel Melotte Oop en bolswerms 245 Philibert Jacques Melotte 1915
Bv. Mel 25
OCISM Open Cluster InterStellar Matter Oop swerms 128 Leisawitz D. 1988
Bv. OCISM 10
VizierR [38]
OCl Catalogue of star clusters and associations + supplements Oop swerms 1 112 Alter G. , Ruprecht J., Vanysek V. 1983 Bv. OCL 421 VizierR [39]
Pal Palomar-Sternhaufen Bolswerms 15 Bv. Pal 5
Raab Raab Oop swerms 152 Raab S. 1922
Bv. Raab 4
St Stock-katalogus Oop swerms 24 Jürgen Stock 1954 Die sterreswerms is op spektroskopiese opnames ontdek. Almal is binne 12° van die hemelewenaar.
Bv. St 1
Stock-katalogus[40]
Tr Trumpler-Katalog Oop swerms 37 Robert Julius Trumpler 1930 Bv. Tr 1

Interstellêre materie (newels, donker newels, supernova-oorblyfsels ens.)

[wysig | wysig bron]
Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
B Barnard-katalogus Donker newels 349 Edward Barnard 1927 Ná ’n eerste uitgawe in 1919 het Edward E. Barnard in 1927 ’n nuwe weergawe gepubliseer. Dit is net donker newels noord van ’n deklinasie van -35°.
Formaat: B NNN
Bv. B 33
VizierR [41]
Ced Catalog of bright diffuse Galactic nebulae Galaktiese newels 330 Cederblad 1946
Formaat: Ced NNNa
NNN – nommer van die voorwerp (tot 215)
a – letter om voorwerpe met dieselfde nommer van mekaar te onderskei
Bv. Ced 10
VizierR [42]
DEM The Nebular Complexes of the Large And Small Magellanic Clouds; Mem. Roy. Astron. Soc. 81
(Young-star Formation in the Magellanic H I Bridge; Mon. Not. R. Astron. Soc. 223)
H II-gebiede en supernova-oorblyfsels in die Groot en die Klein Magellaanse Wolk 329 in die LMC +
(167 + 5) in die SMC
Davies, Elliott, Meaburn 1976 (1986) VizierR [43]
LBN Lynds' Catalogue of Bright Nebulae Galaktiese newels 1 125 B.T. Lynds 1965 Bv. LBN 974 VizierR [44]
LDN Lynds' Catalogue of Dark Nebulae Donker newels 1 791 B.T. Lynds 1962 Bv. LDN 1630 VizierR [45]
Mz (soms ook Men) Menzel Planetêre newels 5 Drie planetêre newels aan die suiderhemel en twee nie duidelik identifiseerbare voorwerpe.


Formaat: Menzel NNN
Bv. Mz 3

Simbad[46]
PK Catalogue of Galactic Planetary Nebulae Planetêre newels 1 759 Luboš Perek, Luboš Kohoutek 1967, 2001
Bv. PK 84-3.1
VizierR [47]
RCW RCW-katalogus Galaktiese newels (H II-gebiede) 181 Rodgers, A.W., Campbell, C.T. & Whiteoak, J.B. 1959 Stervormingsgebiede in die suidelike Melkweg
Bv. RCW 38
[2],[48]
Sh Katalogus van H II-gebiede Galaktiese newels 313 Sharpless S. 1959 Tweedelige lys (Sh 1-NNN en S 2-NNN)
Bv. Sh 2-244
VizierR [49]
VdB Catalogue of Reflection Nebulae Galaktiese newels (refleksienewels) 158 Sidney van den Bergh 1966
Bv. VdB 1
VizierR [50]

Ekstragalaktiese voorwerpe (sterrestelsels, sterrestelselswerms, kwasars)

[wysig | wysig bron]
Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
Abell Abell-katalogus Sterrestelsel-swerms 4 073 George Ogden Abell 1958 + 1989 Sien [Opmerking 1]
Bv. Abell 520
1974-weergawe [51]
AM Catalogue of Southern Peculiar Galaxies and Associations Sterrestelsels en
-swerms
6 445 Halton C. Arp, Madore B.F 1987 Gedetailleerde katalogus met die interessantste sterrestelsels en sterrestelselswerms aan die suidelike lugruim
Bv. AM 0244-302
VizierR [52]
Ark of Arak Arakelian Emission Line Objects Sterrestelsels e.a. 591 M.A. Arakelian Bv. Ark 365 [53][54][55]
Arp (soms APG) Atlas of Peculiar Galaxies Sterrestelsels 338 Halton C. Arp 1966 Indeks van ongewone sterrestelsels, volgens morfologiese eienskappe
Bv. Arp 220
VizierR [56]
CGCG Catalogue of Galaxies and of Clusters of Galaxies Sien ZWG
Bv. CGCG 461.018
DDO David Dunlap Observatory Catalogue Dwerg-sterrestelsels 243 Sidney van den Bergh 1959 Dit is ook bekend as A Catalogue of Dwarf Galaxies en is in 1966 uitgebrei.
Formaat: DDO NNN
NNN – nommer van die voorwerp

Bv. DDO 209 (Barnard se Sterrestelsel)
[57]
HCG Hickson's Compact groups of Galaxies Kompakte sterrestelsel 100 Paul Hickson 1982–1994 Bv. HCG 92 VizierR [58]
HIPASS HI Parkes All Sky Survey Catalogue H I-sterrestelsels 4 315 Meyer e.a. 2004 VizierR [59]
KUG Kiso Ultraviolet Galaxy Catalogue Sterrestelsels Kiso-sterrewag 1984–2000 Ultraviolet-waarnemings van sterrestelsels
Bv. KUG 1223+338
[60][61]
LBG Lyman Break galaxy Sterrestelsels Die stelsels het ’n rooiverskuiwing van z > 2,5.
Bv. LBG-2377
[62]
LEDA Lyon-Meudon Extragalactic Database Sien PGC
MCG Morphological Catalogue of Galaxies Sterrestelsels 32 521 Boris Alexandrowitsch Woronzow-Weljaminow e.a. 1974
Bv. MCG -06-07-001
962-1974 [63]
1974 [64]
Mrk Catalogue of Markarian Galaxies Sterrestelsels 1 525 Benjamin Markarjan 1967–1981
Bv. Mrk 205
VizierR [65]
PGC of LEDA Principal Galaxies Catalogue Sterrestelsels 983 261 Sterrekundiges uit Lyon en Meudon 1989 Die katalogus wat in 1989 gepubliseer is, het 73 197 sterrestelsels gelys en het tot in 2003 tot sy huidige grootte gegroei. Dit is toe in die HYPERLEDA-databank gestoor.
Bv. PGC 29194
VizierR [66]
SGC Southern Galaxy Catalogue Sterrestelsels 5 472 Harold G. Corwin, Antoinette en Gérard Henri de Vaucouleurs 1985 Sterrestelsels van 1,5-2 boogminute of groter wat suid van ’n deklinasie van -17º lê
Bv. SGC 1001.9-2705
VizierR [67]
UGC Uppsala General Catalogue of Galaxies Sterrestelsels 12 940 Peter Nilson 1973
Bv. UGC 8
VCC Virgo Cluster Catalog Sterrestelsels 2 096 Binggeli 1985 Sterrestelsels en moontlike stelsels in die Virgo-sterrestelselswerm
Bv. VCC 759
VizierR [68]
VV Atlas and Catalogue of Interacting Galaxies Wisselwerkende sterrestelsels 2 014 Boris Alexandrowitsch Woronzow-Weljaminow 1959–1977
Bv. VV 245
VizierR [69]
ZWG of CGCG Catalogue of Galaxies and of Clusters of Galaxies (Zwicky Galaxy Catalog (Zwicky+ 1968)) Sterrestelsels en
-swerms
28 840 Fritz Zwicky e.a. 1961–1968
Bv. ZWG 158.108
VizierR [70]

Gemengde katalogusse (newels, sterreswerms, sterrestelsels)

[wysig | wysig bron]
Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
Dun Dunlop-katalogus Newelagtige voorwerpe 629 James Dunlop 1828 Oorspronklike titel: Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars in the Southern Hemisphere observed in New South Wales
Bv. Dun 265
SEDS[71]
ESO Europese Suidelike Sterrewag/Uppsala Survey of the ESO(B) Atlas Diepte-ondersoek 18 438 ESO 1982 Bestaan uit 606 fotoplate, waarvandaan 18 438 voorwerpe beskryf word.
Formaat: FFF-oooNNN
FFF – nommer van die plaat
ooo 1-3 – tekens vir die soort voorwerp
NNN – nommer van die voorwerp op die plaat
Bv. ESO 474-29
[72] Plate [73]
Voorwerpe[74]
GC General Catalogue of Nebulae and Clusters Galaktiese newels en sterreswerms 5 096 John Herschel 1864 Bv. GC 4318 Kruisverwysing[5]
H Ontdekkings deur William Herschel Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 1 000,
1 000,
500
William Herschel 1786, 1789, 1802 Sien [Opmerking 2]
Bv. H 3.39
SEDS[75]
h Waarnemings en ontdekkings deur John Herschel Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels h 1 – h 2307
h 2308 – h 4021
John Herschel 1833, 1847 Sien [Opmerking 3]
Bv. h 1252
SEDS[76]
IC
(IC I en
IC II)
Indekskatalogus Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 5 386
(IC I 1 529
IC II 3 857)
Johan Ludvig Emil Dreyer IC I 1895
IC II 1908
Die oorspronklike katalogusse, IC I en IC II, is saamgevat in die Indekskatalogus (IC).
Bv. IC 10
Simbad[77][78]
M Messier-katalogus Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 110 Charles Messier 1764–1782 Indeks van helder hemelliggame
Bv. M 1
Sien Messier-katalogus
NGC New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 7 840 Johan Ludvig Emil Dreyer 1888 Sien [Opmerking 4]
Bv. NGC 1904
VizierR [79]
NGC 2000.0 The Complete New General Catalogue and Index Catalogue Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 13 226 Roger Sinnott 1988 Hersiene NGC en IC VizierR [80]
RNGC Revised New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 7 840 Jack Sulentic en William Tifft 1973, 1977 ’n Hersiening van die NGC-katalogusse VizierR [81]

Alle hemelligame

[wysig | wysig bron]
Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
2MASS Two Micron All Sky Survey Alle voorwerpe 470 992 970 1997–2001 ’n Opname van die hele lugruim in infrarooi.
Formaat: 2MASS J<koördinate>
Bv. 2MASS J1207334-393254
VizierR [82]
RAVE RAdial Velocity Experiment Alle voorwerpe ≈ 400 000 Steinmetz e.a. 2010 Spektroskopiese katalogus met radiale snelheid, temperatuur, swaartekrag en metaalinhoud VizierR [83]
SDSS Sloan Digital Sky Survey Alle voorwerpe 2 304 179 200 Adelman-McCarthy J.K. e.a. (2007) Fotometriese katalogus. Meer as 2 miljard voorwerpe, meestal puntbronne.
Bv. SDSS J142625.71+575218.3
VizierR [84]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Notas

[wysig | wysig bron]
  1. Die katalogus is ’n uitbreiding van Abell se oorspronklike katalogus van 1958 met net 2 712 noordelike sterrestelselswerms. In 1989 is dit uitgebrei met nog 1 361 suidelike swerms.
  2. William Herschel het in 1786 (1 000 voorwerpe), in 1789 (1 000 voorwerpe) en in 1802 (500 voorwerpe) sy waarnemings by die Royal Society of London gepubliseer. Hy het die voorwerpe soos volg ingedeel:
    1. Helder newels
    2. Dowwe newels
    3. Baie dowwe newels
    4. Planetêre newels
    5. Baie groot newels
    6. Baie kompakte en sterryke sterreswerms
    7. Kompakte swerms van klein en groot sterre
    8. Verspreide sterreswerms
    Die kategorieë word as Romeinse of gewone syfers aangetref (bv. H III.39 of H 3.39).
  3. 1833 h 1 – h 2307 Publikasie deur die Royal Society van waarnemings in Slough, Engeland.
    1847 h 2308 – h 4021 Waarnemings aan die Kaap die Goeie Hoop: "Results of Astronomical Observations made during the years 1834, 5, 6, 7, 8 at the Cape of Good Hope, being a completion of a telescopic survey of the whole surface of the visible heavens commenced in 1825". Gepubliseer deur Smith, Elder & Co., Londen
  4. Dit is in die 1880's saamgestel, veral van waarnemings deur William Herschel, en in 1888 gepubliseer. In 1895 en 1908 is dit uitgebrei. Die voorwerpe is volgens regte klimming gerangskik.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  2. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  3. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  4. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 Kruisverwysing HD-BD/CD-GC-HR-HIP-Bayer-Flamsteed by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  6. Robert Grant Aitken en Eric Doolittle. New general catalogue of double stars within 120° of the North Pole. Carnegie Institution of Washington, Washington DC, 1932
  7. Robert Grant Aitken. List of corrections to the New general catalogue of double stars within 120° of the North Pole, Washington DC, Carnegie Institution of Washington, 1934.
  8. http://www.daviddarling.info/encyclopedia/A/ADSC.html
  9. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  10. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  11. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  12. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  13. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  14. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  15. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  16. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  17. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  18. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  19. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  20. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  21. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  22. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  23. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  24. Lys by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  25. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  26. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  27. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  28. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  29. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  30. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  31. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  32. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  33. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  34. http://cds.u-strasbg.fr/cgi-bin/Dic-Simbad?text=WASP&cat=Identifier+starting+by&out=SIMBAD+Usage&max=Maximum+of+50+entries#
  35. The Collinder Catalogue of Open Star Clusters
  36. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  37. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  38. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  39. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  40. Projek: Stock-katalogus
  41. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  42. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  43. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  44. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  45. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  46. [1]
  47. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  48. Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, Vol. 121, p.103
  49. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  50. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  51. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  52. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  53. http://nedwww.ipac.caltech.edu/cgi-bin/catdef?prefix=ARK
  54. http://cds.u-strasbg.fr/cgi-bin/Dic-Simbad?Ark
  55. http://astrobib.u-strasbg.fr:2008/cgi-bin/cdsbib?1975SoByu..47....3A
  56. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  57. David Dunlap Observatory (DDO)
  58. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  59. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  60. NED, Detailed Description of KUG
  61. http://cds.u-strasbg.fr/cgi-bin/Dic-Simbad?text=KUG&cat=Identifier+starting+by&out=SIMBAD+Usage&max=Maximum+of+50+entries#
  62. http://cdsarc.u-strasbg.fr/viz-bin/qcat?isindex=Lyman+Break+galaxy
  63. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  64. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  65. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  66. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  67. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  68. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  69. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  70. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  71. "James Dunlop's Catalog of Deepsky Objects". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2008. Besoek op 16 Maart 2013.
  72. Andris Lauberts: ESO/Uppsala survey of the ESO(B) atlas, European Southern Observatory (ESO), Garching 1982 (Informationsseite); Samevatting deur: E.B. Holmberg / A. Lauberts / H.E. Schuster / R.M. West: The ESO/Uppsala Survey of the ESO (B) Atlas of the Southern Sky, in: Astronomy and Astrophysics, Supplement Series 18 (1974) 463-489 (I); ibid. 18 (1974) 491ff (II); 22 (1975) 327-402 (III); 27 (1977) 295ff (IV); 31 (1978) 15ff (V); 34 (1978) 285ff (VI); 39 (1980) 173ff (VII); 43 (1981) 307ff (VIII); 46 (1981) 311ff (IX) (Abstracts, Downloadoption).
  73. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  74. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  75. William Herschel's catalog of Deep Sky objects
  76. "History of the Discovery of the Deep Sky objects". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2011. Besoek op 16 Maart 2013.
  77. http://cds.u-strasbg.fr/cgi-bin/Dic-Simbad?/4785605
  78. http://cds.u-strasbg.fr/cgi-bin/Dic-Simbad?/4786062
  79. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  80. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  81. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  82. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  83. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013
  84. Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013