Gaan na inhoud

Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 1995–96

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 1995–96 is in 1995 en 1996 gehou. Meer as 11 000 setels is bestry, waarvan die African National Congress 6 032, die Nasionale Party 1 814, die Inkatha-Vryheidsparty 754 en die Demokratiese Party 138 gewen het.[1]

Die verkiesings is op 1 November 1995 in die meeste munisipaliteite van die land gehou, maar op 29 Mei 1996 in die Wes-Kaap en op 26 Junie 1996 in KwaZulu-Natal weens geskille oor grensafbakenings vertraag gehou.

Gedetailleerde nasionale uitslae

[wysig | wysig bron]
Party Leier Stemme % Setels
African National Congress Nelson Mandela 5 033 855 58,02% 6 032
Nasionale Party Frederik Willem de Klerk 1 563 465 18,02% 1 814
Inkatha-Vryheidsparty Mangosuthu Buthelezi 757 704 8,73% 754
Demokratiese Party Tony Leon 302 006 3,48% 138
Vryheidsfront Constand Viljoen 230 845 2,66% 159
Pan Africanist Congress of Azania Motsoko Pheko 104 455 1,2% 27
Konserwatiewe Party Ferdi Hartzenberg 68 595 0,79% 57
Afrika Christen Demokratiese Party Kenneth Meshoe 66 985 0,77% 8
Ander 422 587 4,27% 1097
Totaal 8 619 065 100,00% 11 368

Verwysings

[wysig | wysig bron]