Zithobeni
Voorkoms
Zithobeni | |
---|---|
Koördinate: 25°46′59″S 28°43′16″O / 25.78306°S 28.72111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,86 km2 (1,49 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 22 434 |
• Digtheid | 5 812/km2 (15 050/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 1.1% |
• Swart mense | 97.2% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Ndebele | 29.6% |
• Zoeloe | 27.9% |
• Sepedi | 13.2% |
• Sotho | 5.9% |
• Ander | 23.3% |
Poskode (strate) | 1024 |
Poskode (posbusse) | 1024 |
Skakelkode | 012 |
Zithobeni is 'n nedersetting in Suid-Afrika. Dit is in die noordooste van die Gautengprovinsie geleë net noord van Bronkhorstspruit en suidwes van Ekangala. Zithobeni val onder beheer van die Tshwanemetroraad en huisves ongeveer 22 434 inwoners.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Zithobeni". Sensus 2011.