Evaton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Evaton
Ligging van Evaton op 'n kaart (Gauteng)
Evaton
Evaton
 Evaton se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°31′39″S 27°50′48″O / 26.52750°S 27.84667°O / -26.52750; 27.84667Koördinate: 26°31′39″S 27°50′48″O / 26.52750°S 27.84667°O / -26.52750; 27.84667
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Distrik Sedibeng
Munisipaliteit Emfuleni
Stigting 1904
Oppervlak[1]
 - Dorp 28,37 km²  (11 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 132 851
 - Digtheid 4 683/km² (12 128,9/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Kleurling 0.4%
 • Swart 99.2%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Suid-Sotho 60.7%
 • Zoeloe 19.5%
 • Xhosa 7.2%
 • Tswana 2.8%
 • Ander 9.8%
Poskode (strate) 1984
Poskode (posbusse) 1985

Evaton is 'n groot township in suidelike Gauteng, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die township 'n bevolking van 132 851 gehad. Die meerderheid van die bevolking praat Suid-Sotho.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verywsings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Evaton”. Sensus 2011.