Guyana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Co-operative Republic of Guyana[1]
Koöperatiewe Republiek van Guyana
Vlag van Guyana Wapen van Guyana
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
One People, One Nation, One Destiny
(Engels vir: "Een volk, een nasie, een bestemming")
Volkslied:
Dear Land of Guyana, of Rivers and Plains
(Engels vir: "Liewe land van Guyana, van riviere en vlaktes")
Ligging van Guyana
Hoofstad Georgetown

6°46′N 58°10′W

Grootste stad Georgetown
Amptelike tale Engels
Regering Unitêre
Marxisties-Leninistiese
republiek
Donald Ramotar
Sam Hinds
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk
• Republiek
• Huidige grondwet


26 Mei 1966
23 Februarie 1970
6 Oktober 1980
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
214 970 km2  (85ste)
83 000 myl2
8,4
Bevolking
 - 2014-skatting
 - 2002-sensus
 - Digtheid
 
735 554[2] (165ste)
751 223[3]
3,502 / km2 (232ste)
9,071 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$6,155 miljard[4]
$7 938[4]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$2,788 miljard[4]
$3 596[4]

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,636[5] (118ste)  –  medium
Geldeenheid Dollar (GYD)
Tydsone
 - Somertyd
GYT (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .gy
Skakelkode +592

Guyana (uitgespreek /ɡaɪˈænə/, amptelik in Engels: Co-operative Republic of Guyana) is 'n land in die noorde van Suid-Amerika. Guyana het 'n oppervlakte van 214 970 km² en 'n bevolking van 752 940 inwoners in 2010 gehad. Dit word begrens deur Venezuela in die weste, Brasilië in die suide en Suriname in die ooste. Die hoofstad en grootste is Georgetown. Die land is ook die enigste nasiestaat van die Britse Statebond op die vasteland van Suid-Amerika.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Parliament of the Co-operative Republic of Guyana”. Parliament.gov.gy: 16 Februarie 2012. URL besoek op 18 Julie 2014.
  2. (en) The World Factbook: Guyana”. Central Intelligence Agency. URL besoek op 18 Julie 2014.
  3. (en) Guyana 2002 Census Bureau of Statistics – Guyana. Besoek op 18 Julie 2014.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) Guyana”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 18 Julie 2014.
  5. (en) Human Development Report 2010”. Verenigde Nasies: 2010. URL besoek op 18 Julie 2014.


 
Lande in Suid-Amerika
Argentinië | Bolivië | Brasilië | Chili | Colombia | Ecuador | Guyana | Paraguay | Peru | Suriname | Uruguay | Venezuela
Afhanklike gebiede: Falkland-eilande - Frans-Guyana - Galápagos-eilande - Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Oseanië