St. Kitts en Nevis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Federation of Saint Christopher and Nevis
Federation of Saint Kitts and Nevis
Federasie van St. Christopher en Nevis
Federasie van St. Kitts en Nevis
Vlag van St. Kitts en Nevis Wapen van St. Kitts en Nevis
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Country Above Self
Volkslied: O Land of Beauty!

Koninklike volkslied: God Save the Queen
Ligging van St. Kitts en Nevis
Hoofstad Basseterre

17°18′N 62°44′W

Grootste stad Basseterre
Amptelike tale Engels
Regering


Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste Minister
Parlementêre demokrasie
onder federale
grondwetlike monargie
Elizabeth II
Edmund Lawrence
Denzil Douglas
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Geassosieerde land
• van die Verenigde Koninkryk


27 Februarie 1967
19 September 1983
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
261 km2  (207de)
104 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2014-skatting
 - 2001-sensus
 - Digtheid
 
51 538 (209de)
46 325
164 / km2 (64ste)
424 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$1,087 miljard[1][2]
$21 260[1]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$767 miljoen[1]
$14 314[1]

MOI (2007) 0,735[3] (62ste)  –  hoog
Geldeenheid Dollar (XCD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .kn
Skakelkode +1-869

St. Kitts en Nevis (Engels: Saint Kitts and Nevis), amptelik die Federasie van St. Kitts en Nevis of die Federasie van St. Christopher en Nevis (Federation of Saint Christopher and Nevis of Federation of Saint Kitts and Nevis), is 'n eilandnasie in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 261 km² en het 'n bevolking van 51 300 inwoners in 2005 gehad. St. Kitts en Nevis lê tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan in die suide van Saint-Martin en Sint Maarten, in die suidweste van Antigua en Barbuda en in die weste van Montserrat. Die hoofstad en grootste stad is Basseterre.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) Data. “GDP per capita, PPP (current international $) | Data | Table”. Wêreldbank. URL besoek op 21 Julie 2014.
  2. (en) St. Christopher en Nevis”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 21 Julie 2014.
  3. (en) Human Development Report 2011”. Verenigde Nasies: 2011. URL besoek op 21 Julie 2014.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika