Antigua en Barbuda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Antigua and Barbuda
Antigua en Barbuda
Vlag van Antigua en Barbuda Wapen van Antigua en Barbuda
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Each Endeavouring, All Achieving
(Engels vir: "Elk strewe, Al bereik")
Volkslied: Fair Antigua, We Salute Thee

Koninklike volkslied: God Save the Queen
Ligging van Antigua en Barbuda
Hoofstad St. John's

17°7′N 61°51′W

Grootste stad St. John's
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste Minister
Parlementêre demokrasie
en grondwetlike monargie
Elizabeth II
Louise Lake-Tack
Gaston Browne
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Geassosieerde land
• van die Verenigde Koninkryk


27 Februarie 1967
1 November 1981
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
440 km2  (195ste)
170 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
81 799
186 / km2
481 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$1,579 miljard[1]
$18 026[1]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$1,176 miljard[1]
$13 428[1]

MOI (2011) Green Arrow Up Darker.svg 0,764[2] (60ste)  –  hoog
Geldeenheid Dollar (XCD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .ag
Skakelkode +1-268

Antigua en Barbuda (Engels: Antigua and Barbuda, Spaans vir: "antiek" en "bebaard") is 'n eilandnasie in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 440 km² en het 'n bevolking van 81 799 in 2011 gehad. Antigua en Barbuda lê tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan in die ooste van Saint Martin en St. Kitts en Nevis en in die noorde van Guadeloupe en Montserrat. Die hoofstad en grootste stad is St. John's.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) Antigua en Barbuda”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 19 Julie 2014.
  2. (en) Human Development Report 2011”. Verenigde Nasies: 2011. URL besoek op 20 Julie 2014.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika