Vanwyksdorp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vanwyksdorp
Ligging van Vanwyksdorp op 'n kaart (Wes-Kaap)
Vanwyksdorp
Vanwyksdorp
 Vanwyksdorp se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°44′0″S 21°28′0″O Koördinate: 33°44′0″S 21°28′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Eden
Munisipaliteit Kannaland
Stigting 1838
Oppervlak[1]
 - Dorp 21,25 km²  (8,2 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 833
 - Digtheid 39/km² (101/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 1.9%
 • Kleurling 84.9%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Blank 13.0%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 90.0%
 • Engels 4.9%
 • Xhosa 2.0%
 • Ander 3.0%
Poskode (straat) 6690
Skakelkode(s) 028
Webwerf: Die dorp se webtuiste

Vanwyksdorp is 'n dorp in die Klein Karoo met ongeveer 700 inwoners, sowat 44 km vanaf Ladismith in die Wes-Kaap. Geen teerpad loop tot op die dorp nie. Die dorp is die hoofdorp in Kannaland.

Die dorp het ontwikkel as 'n kerkdorpie, nadat die NG gemeente Vanwyksdorp in 1904 gestig is en 'n kerkgebou op die plaas Buffelsfontein gebou is. Die dorp het sy naam gekry omdat daar destyds meer as 200 Van Wyks in die distrik gewoon het.

Die Neo-Gotiese kerkgebou is op 16 Februarie 1908 ingewy en word vandag nog deur die gemeente gebruik.

Die Assegaaybosch-reservaat is sowat 10 km buite die dorp geleë.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Vanwyksdorp”. Sensus 2011.