Stormsrivier, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die artikel bespreek die dorp, vir inligting oor die gelyknamige rivier, sien Stormsrivier.
Stormsrivier
Ligging van Stormsrivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Stormsrivier
Stormsrivier
Koördinate: 33°58′0″S 23°53′0″O Koördinate: 33°58′0″S 23°53′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Plaaslike Munisipaliteit Kou-Kamma
Tydsone SAST (UTC+2)

Stormsrivier is 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë by die rivier met dieselfde naam. Vroeër jare het die N2 nasionale pad van Plettenbergbaai deur Stormsrivier en die Stormsrivierpas gegaan na Port Elizabeth. Met die voltooiing van die Groot Stormsrivierbrug in 1951 is die N2 herlei verby die dorp en die pas.[1] Die Otterwandelpad begin by die Stormsrivier se mond.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Passes & Poorte. Getaway. Marion Whitehead. ISBN 978-1-77009-805-3