Kareedouw

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kareedouw
Ligging van Kareedouw op 'n kaart (Oos-Kaap)
Kareedouw
Kareedouw
Koördinate: 33°57′7″S 24°17′22″O Koördinate: 33°57′7″S 24°17′22″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Plaaslike Munisipaliteit Kou-Kamma
Tydsone SAST (UTC+2)
Die NG kerkgebou op Kareedouw, waarvan die hoeksteen op 10 Februarie 1908 deur ds. D.J. Pienaar gelê is en die gebou is op 14 Februarie 1909 ingewy.

Kareedouw is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Die dorp is net 8 km vanaf die N2 nasionale pad en is by die oostelike ingang na die Langkloof geleë. Die NG Kerk van bewerkte sandsteen dateer van 1905 toe die gemeente hier gestig was. Die naam is afgelei van die Khoikhoi woord !karegadaob! wat (pad met baie kareebome) beteken.

Distrik[wysig]

Daar is 'n groot kresootaanleg in die distrik waar pale behandel word. Daar word ook gemengde boerdery in die distrik beoefen. Mnr. B.J. Vorster, eerste minister van Suid-Afrika van 1966 tot 1978, is hier in die begraafplaas begrawe.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]