Park Rynie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Park Rynie
Ligging van Park Rynie op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Park Rynie
Park Rynie
Koördinate: 30°19′0″S 30°44′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Plaaslike Munisipaliteit uMdoni
Bevolking (2001)
 - Stad 2 923
Tydsone SAST (UTC+2)

Park Rynie is 'n vakansie dorp in KwaZulu-Natal aan die ooskus van Suid-Afrika. Die dorpie is net suid van Scottburgh. Die dorpie is ontwikkel op grond wat deur 'n maatskappy gekoop is in 1857. Die oord is vernoem na Catherine Renetta, die vrou van John Philip Hoffman, een van die vennote van die maatskappy, wie se bynaam Rynie was.

Daar is nog oorblyfsels te sien van 'n walvisstasie wat voor die Eerste Wêreldoorlog gebou is, onder andere die breekwater (Rocky Bay seehoof) en die skeepshelling wat die visserbote gebruik.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]