Sjeikh Hasina

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Icono de traducción.svg Die taalgebruik van hierdie artikel/hoofstuk moet nagegaan word.
Hierdie artikel/hoofstuk is geskep deur ’n anderstalige gebruiker en moet nagegaan word vir spelling, sinsbou en woordkeuse. Indien die artikel/hoofstuk nie binne die volgende twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer.


Sjeikh Hasina Wajed
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 28 September 1947 (oud 64 jare)

Tungipara, Oos Pakistan (nou Bangladesj)

Titel Minister-President van Bangladesj
Politieke party Awami Liga

Grand Alliance

Sjeikh Hasina Wajed, (Bengaals: হাসিনা ওয়াজেদ) (gebore 28 September 1947), is 'n Bengaalse politikus. Sy was van 1996 tot 2001, en is sedert 6 Januarie 2009 die eerste minister van Bangladesj.

Lewe[wysig]

Sheikh Hasina is die dogter van die stigter van Bangladesj, Mujibur Rahman. Tydens die militêre staatsgreep teen haar vader op 15 Augustus 1975 ontsnap sy en haar suster Sjeikh Rehana die dood, in teenstelling met haar ander familielede, omdat hulle op daardie oomblik in Duitsland was.

Sheikh Hasina neem in 1981 die leierskap oor van die Bangladesh Awami League wat toe in opposisie was. Van 23 Junie 1996 tot 15 Julie 2001 was sy eerste minister van Bangladesj.