Sully Prudhomme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sully Prudhomme
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam René François Armand Prudhomme
Gebore 16 Maart, 1839
Parys, Frankryk
Oorlede 6 September 1907
Châtenay-Malabry, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Beroep Digter en essayis
Eerbewyse Nobelprys vir Letterkunde (1901)

René-François-Armand (Sully) Prudhomme (Parys, Frankryk, 16 Maart 1839 - Châtenay-Malabry, Frankryk, 6 September 1907) was 'n Franse digter en essayis, en wenner van die eerste Nobelprys vir Letterkunde in 1901.

Oorspronklik het Prudhomme hom as ingenieur bekwaam, maar het later 'n filosoof geword en hom toe na die digkuns gewend. Sy doel in dié genre was om "wetenskaplike digkuns vir moderne tye" te skep.

Hy het 'n ernstige en melankoliese geaardheid gehad.

Bibliografie[wysig]

Poësie[wysig]

  • Stances et poèmes (Posisies en gedigte), 1865.
  • Les épreuves (Die toetse), 1866.
  • Les solitudes: poésies (Die verlatenhede: digkunse), 1869.
  • Les destins (Die lotgevalle), 1872.
  • La France (Frankryk), 1874.
  • Les vaines tendresses (Die ydele vriendelikhede), 1875.
  • Le Zénith (Die toppunt)(gedig), gepubliseer in die koerant Revue des deux mondes (Oorsig van twee wêrelde), 1876.
  • La justice (Geregtigheid)(gedig), 1878.
  • Poésie (Digkuns), 1865-88, 1883-88.
  • Le prisme, poésies diverses (Die prisma en ander gedigte), 1886.
  • Le bonheur (Die vreugde)(gedig), 1888.
  • Épaves (Wrakke), 1908.

Prosa[wysig]

  • Œuvres de Sully Prudhomme (Die werke van Sully Prrudhomme)(poësie en prosa), 8 volumes, 1883-1908.
  • Que sais-je? (Wat weet ek?) (filosofie), 1896.
  • Testament poétique (Digkundige wil) (essays), 1901.
  • La vraie religion selon Pascal (Die ware geloof volgens Pascal) (essays), 1905.
  • Journal intime: lettres-pensée (Intieme dagboek: gedagtebriewe) (dagboek), 1922.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sully Prudhomme (kategorie)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.