Taylor Swift

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Taylor Swift
Swift, Taylor (2007) cropped.jpg
Taylor Swift in aksie 2007
Geboortenaam Taylor Swift
Oorsprong Wyomissing, Pennsylvania, VSA
Geboorte 13 Desember 1989 (1989-12-13) (25 jaar oud)
Beroep(e) Sanger-liedskrywer
Genre(s) Country, Country pop
Tipe stem Sopraan
Instrument(e) Stemme, kitaar, klavier, Ukulele
Aktiewe jare 2006 - tans
Uitgewer(s) Big Machine
Webwerf taylorswift.com
Assosiasies Kellie Pickler, Jonas Brothers, Brad Paisley, Tim McGraw, Faith Hill, Rascal Flatts, George Strait, Gloriana
Portal.svg Musiekportaal

Taylor Alison Swift (gebore 13 Desember 1989) is 'n Amerikaanse country-pop-sangeres en - liedskryfster. In 2006 het sy haar gelyknamige debuutalbum vrygestel. Haar tweede album, Fearless, het twee jaar later verskyn en die enkelsnit "Love Story" was die country-lied met die meeste betaalde afladings en die eerste country-lied wat die Billboard Mainstream Top 40-ranglys gehaal het. Haar Volgende album "Speak Now" is in 2010 vrygestel. Een van haar liedjies "today was a fairytale" is in die fliek "Valentines Day" gebruik en Taylor het self in die fliek gester.

Diskografie[wysig]

  • Taylor Swift (2006)
  • Fearless (2008)
  • Speak Now (2010)
  • Red (2012)
  • 1989 (2014)