Winterveld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Winterveld
Ligging van Winterveld op 'n kaart (Noordwes)
Winterveld
Winterveld
Koördinate: 25°25′6″S 28°3′26″O Koördinate: 25°25′6″S 28°3′26″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Tshwane
Oppervlak
 - Stad 3,24 km²  (1,3 vk m)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 0198
Skakelkode(s) 012

Winterveld is 'n klein dorpie in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp lê noordwes van Pretoria en is deel van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit (hoewel Winterveld nie in Gauteng val nie). Daar woon tussen 50 000 en 100 000 mense.

Sien ook[wysig]