Bosveldboekenhout
Bosveldboekenhoutboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. saligna
|
Binomiale naam | |
Faurea saligna Harv., (1847)
| |
Sinonieme | |
|
Die Bosveldboekenhout (Faurea saligna) is 'n boom wat inheems is in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Buite Suid-Afrika is dit inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
In Limpopo groei dit teen rotsagtige hellings en langs rivieroewers in die ander twee provinsies. Die boom is klein tot middelgroot en lyk baie soos 'n bloekomboom. Die jong blare en blaarstele is pienk. Die blomme is groenerig tot romerig wit en ruik na heuning. Die blomme en vrugte word in dun katjies van omtrent 12 cm gedra. Die hout het 'n liggelerige rooi kleur met 'n pragtige kantagtige patroon. Die boom se FSA-nommer is 75.[1]
Galery
[wysig | wysig bron]-
Bas -
Kleure in herfs. -
Syagtige katjies met neute.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
- Genus FAUREA Harvey - Die Boekenhoutbome Geargiveer 10 Mei 2012 op Wayback Machine
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- IUBN Rooilys veilige spesies
- Faurea
- Bome van Afrika
- Flora van Angola
- Flora van Botswana
- Flora van Burundi
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Eswatini
- Flora van Kenia
- Flora van Lesotho
- Flora van Malawi
- Flora van Mosambiek
- Flora van Rwanda
- Flora van Soedan
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe