Edgar Mitchell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Edgar Mitchell
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Edgar Mitchell in Desember 1970

Geboortenaam Edgar Dean Mitchell
Gebore (1930-09-17)17 September 1930
Hereford, Texas
Oorlede 4 Februarie 2016 (op 85)
West Palm Beach, Florida
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep ruimtevaarder
Ander poste, ampte vloot- en toetsvlieënier
Bekend vir sesde man wat op die Maan geloop het

Edgar Dean "Ed" Mitchell (* 17 September 1930 – † 4 Februarie 2016) was 'n voormalige Amerikaanse vlootoffisier- en vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimtevaarder. Hy is die sesde persoon wat op die Maan geloop het as deel van die Apollo 14-sending. Hy bring altesaam nege ure op die Maan deur in die area wat die Fra Mauro Hooglande genoem word. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]