Ekonomie van Indië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ekonomie van Indië
Geldeenheid 1 Roepee (INR) (1₹) = 100 Paise
Fiskale jaar 1 April - 31 Maart
Handelsorganisasies Wêreldhandelsorganisasie (WHO), SAFTA, BRICS, Groep van 20, Oos-Asië-beraad, Groep van Agt, SAARC, AIIB, BIMSTEC, RCEP, Internasionale Monetêre Fonds, Wêreldbank, SCO, Verenigde Nasies
Statistieke [1]
Bruto geografiese produk – geranglys (2017) 4de (nominaal)
3de (koopkragpariteit)
BBP (2017) $2,45 biljoen (nominaal)[1]
$9,49 biljoen (koopkragpariteit)[1]
Groei van BGP 7,2% (2014), 7,6% (2015), 7,0% (2016e), 7,6% (2017f)[2]
BBP per capita (2017) $1,852 biljoen (nominaal)[1]
$7,153 biljoen (koopkragpariteit)[1]
BBP per capita – geranglys (2017) 140ste (nominaal)
122ste (koopkragpariteit)
BGP volgens sektore (2016) Landbou (16,5%), nywerheid (29,8%), dienste (45,4%)[3]
Inflasiekoers VPI - 3,17% (2017)[4]
Bevolking onder die broodlyn 12,4% (2011–12, Wêreldbank)[5][6]
Mannekrag 513,7 miljoen (2016)[7]
Mannekrag volgens sektore (2012) Landbou (49%), nywerheid (20%), dienste (31%)
Werkloosheid (2016) 4,9% (stedelik), 5,1% (landelik), 5,0% (nasionaal)[8]
Hoofnywerhede Sagteware, petroleumprodukte, chemikalieë, farmaseutiese produkte, landbou, tekstiele, staal, vervoertoerusting, masjinerie, leer, sement, mynbou, konstruksie[9][10]
Handelsvennote
Uitvoere (2015) $272,4 miljard[11]
Handelsvennote (2015) Flag of Europe Europese Unie (16,9%)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (15,2%)
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate (11,3%)
Vlag van Hongkong Hongkong (4,6%)[11]
Invoere $409,2 miljard (2015)[11]
Handelsvennote (2015) Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina (15,8%)
Flag of Europe Europese Unie (11,2%)
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië (5,5%)
Vlag van Switserland Switserland (5,4%)[11]
Publieke finansies [2]
Internasionale bruto-skuldlas $479,7 miljard (2016)[12][13]
Staatsinkomste (2016) ₹35,64 biljoen ($560 miljard)[14]
Staatsuitgawes (2017) ₹47,12 biljoen ($730 miljard)[15]
Ontwikkelingshulp (ontvang) $2,98 miljard (2014)[16]
Mumbai, Maharashtra word beskou as die finansiële hoofstad van Indië[17][18]

Die ekonomie van Indië is die sesde grootste ter wêreld ten opsigte van nominale BBP en die derde grootste ten opsigte van koopkragpariteit. Met 'n gemiddelde groeikoers van ongeveer 7% oor die afgelope twee dekades, word die land geklassifiseer as 'n nuut-geïndustrialiseerde land en is in die Groep van 20 groot-ekonomieë ingesluit. Maharashtra is die rykste Indiese deelstaat met 'n jaarlikse nominale BBP van VS$330 miljard,[19] wat ongeveer gelykstaande aan dié van Venezuela en die Verenigde Arabiese Emirate is, en dit verteenwoordig 13,4% van Indië se BBP, gevolg deur die state van Tamil Nadu (VS$170 miljard) en Uttar Pradesh (VS$150 miljard).[20]

Indië se ekonomie het in die laaste kwartaal van 2014 die wêreld se vinnigste groeiende groot ekonomie geword, dit het dié van die Volksrepubliek China oortref.[21]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) "World Economic Outlook Database, April 2017 – Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds (IMF). Verkry op 27 April 2017. 
  2. (en) "World Bank forecasts for India, January 2017" (PDF). Wêreldbank. Verkry op 3 Februarie 2017. 
  3. (en) "The World Factbook". www.cia.gov. Verkry op 14 Januarie 2017. 
  4. (en) "Consumer Price Index January 2017" (PDF). Ministry of Statistics and Program Implementation, Government of India. Verkry op 14 Januarie 2017. 
  5. (en) Reporter, B. S. (6 Oktober 2015). "India's poverty rate at 12.4% in 2011-12". Business Standard India. Verkry op 18 Februarie 2017. 
  6. (en) "Poverty headcount ratio at $1.90 a day (2011 PPP) (% of population)". Wêreldbank. Verkry op 3 November 2016. 
  7. (en) "The World Factbook - LABOR FORCE". Central Intelligence Agency. Verkry op 14 Januarie 2017. 
  8. (en) "5th Annual Employment-Unemployment Survey Report 2015-16" (PDF). Labour Bureau. Verkry op 12 November 2016. 
  9. (en) GDP of India and major Sectors of Economy Government of India (2013)
  10. (en) Foreign Trade Performance of India Annual Report Directorate General of Commercial Intelligence and Statistics, Ministry of Commerce and Industry, Government of India (2012)
  11. 11,0 11,1 11,2 11,3 (en) Trade Profile - India World Trade Organization (2014)
  12. (en) "India's External Debt". RBI. Verkry op 12 November 2016. 
  13. (en) "India's External Debt". Ministry of Finance, Government of India. September 2016. Verkry op 3 November 2016. 
  14. (en) "International Investment Position". Reserve Bank of India. 30 Junie 2016. Verkry op 5 April 2017. 
  15. (en) "Report for Selected Countries and Subjects - General government revenue/General government total expenditure". Internasionale Monetêre Fonds. Verkry op 18 Februarie 2017. 
  16. (en) "Net official development assistance received (current US$)". Wêreldbank. Verkry op 13 Julie 2016. 
  17. "Information About Maharashtra, Industries, Economy, Exports of Maharashtra". ibef.org. Verkry op 12 April 2014. 
  18. (2009) Logistics Management for International Business: Text and Cases. PHI Learning. ISBN 9788120337923. 
  19. "Maharashtra Budget Analysis 2016–17" (PDF). PRS Legislative Research. Verkry op 19 November 2016. 
  20. "STATE WISE DATA" (PDF). Economic Statistical Organisation Punjab. Central Statistical Organisation, New Delhi. Verkry op 17 Februarie 2017. 
  21. DNA,Indian economy overtaken china growth rate

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]