Enkeldoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Enkeldoring
Acacia robusta, Springbokvlakte.jpg
Enkeldoring op die Springbokvlakte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. robusta
Binomiale naam
Acacia robusta

Die Enkeldoring (Acacia robusta) is 'n doringboom wat groei in rivieroewerbos in die laeveld en noordwaarts tot by die Zambezirivier. Die boom het heldergroen blare in die lente. Daar is ten-minste twee subspesies. Een hiervan is die Brakdoring (Acacia robusta subsp. clavigera).

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]