Gary Kirsten

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gary Kirsten
GaryKirsten.jpg
Gary Kirsten in 2010
Volle naam Gary Kirsten
Gebore 23 November 1967 (1967-11-23) (51 jaar oud)
Kaapstad, Suid-Afrika, Suid-Afrika
Bynaam(e) Gazza
Kolfstyl Regterarm wegbreker
Boulstyl Regterarm
Rol Aanvangskolwer, afrigter
Familie Paul Kirsten (broer)
Peter Kirsten (half-broer)
Internasionale inligting
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 257) 26 Desember 1993 v Australië
Laaste Toets 30 Maart 2004 v Nieu-Seeland
Enigste ODI 14 Desember 1993 v Australië
EDI hempno. 1
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
1987–2004 Western Province cricket team (Suid-Afrika)
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI 1e rang A-lys
Wedstryde 101 185 221 294
Lopies aangeteken 7,289 6,798 16,670 9,586
Kolfgemiddeld 45.27 40.95 48.31 36.58
100s/50s 21/34 13/45 46/79 18/58
Hoogste telling 275 188 275 188
Aflewerings geboul 349 30 1,727 138
Paaltjies 2 0 20 3
Boulgemiddeld 71.00 43 41.80 37.33
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 1
10 paaltjies in 'n wedstryd 0
Beste boulontleding 1/0 6/68 1/25
Vangskote/Stonkings 83/– 61/1 171/– 97/1
Bron: Cricinfo, 28 December 2009

Gary Kirsten (gebore 23 November 1967 in Kaapstad) is 'n uitgetrede Suid-Afrikaanse krieketspeler en voormalige lid van Suid-Afrika se nasionale krieketspan. Hy het tussen 1993 en 2004 in 101 toetswedstryde en 185 EDI vir Suid-Afrika gespeel, meestel as 'n aanvangskolwer.

Hy was van 2007−2011 die afrigter van die Indiese nasionale krieketspan wat die Krieketwêreldbeker 2011 gewen het. Daarna was hy die afrigter van Suid-Afrika se nasionale krieketspan vanaf Junie 2011 tot Augustus 2013.[1]

Sy ouer halfbroer, Peter Kirsten, het ook vir die Proteas gespeel.

Internationale Loopbaan[wysig | wysig bron]

Kirsten het in 1993 sy toetsdebuut teen Australië in Melbourne gemaak. Hy het in 2004 uitgetree uit internationale krieket. Hy is die eerste Protea wat in 100 toetse kon gespeel het.

'n Grafiek wat Kirsten se toetsloopbaan-boulstatistieke toon en hoe hulle oor tyd verloop het.



Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Kirsten has stepped down as south african cricket coach". Wisden India. 10 Mei 2013.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]