Hyperion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hyperion (Grieks: Ὑπερίων) was in die Griekse mitologie ’n Titaanse god en die verpersoonliking van Lig. Hy was die seun van Uranos en Gaia. Hy speel feitlik geen rol in die Griekse mitologie nie en word selde genoem.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Hyperion (mythology)

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]