Krios

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Krios of Kreios (Grieks: Κρεῖος) was in die Griekse mitologie een van die Titane, die reusagtige kinders van Uranos (Hemel) en Gaia (Aarde).

Daar is omtrent niks oor Krios bekend nie. Friedrich Solmsen merk in Hermes 117.4 (1989:413-422), bl. 419, op: "Oor Koios en Kreios moet ons erken ons weet niks." Sy metgesel was Eurybia, dogter van Gaia (Aarde) en Pontus (See), en hulle het Astraios, Pallas en Perses gehad. Astraios het by Eos (Daeraad) die kinders Eosphoros, die Sterre en die Winde gehad.

Krios is saam met die ander Titane deur Zeus en die ander Olimpiese gode onttroon in die Titanestryd. Ná die oorlog is hy en die meeste van sy broers en susters na Tartaros verban.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode  AitherChaosChronosErebosGaiaHemeraNyxPontosTartarosUranos
Titane  Eerste geslag:  HyperionIapetosKoiosKriosKronosMnemosyneOkeanosPhoibeRheaTethysTheiaThemis Tweede geslag:  AsteriaAtlasEosEpimetheusHeliosLetoMenoitiosPrometheusSelene
Olimpiese gode  AfroditeApolloAtenaAresArtemisDemeterDionysosHephaistosHeraHermesPoseidonZeus • (Hestia)
Ander gode  AdonisAlpheiosAsklepiosErosHadesHebeHeraklesPanPersephone
Halfgode & helde  AchillesAntiopeDaidalosGanymedesIkarosJasonOedipusPeleusPenelopePerseusSisyphosTantalosTheseus
Ander wesens  AmasonesChtoniese godeEriniërsGiganteGorgoneGrasieëHonderdhandigesMinotourusMusesNimfeSatersSentoureSiklopeSkikgodinne