Styx

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ets deur G. Doré.

Die Styx (Grieks: Στύξ) was ’n rivier in die Griekse mitologie wat die grens gevorm het tussen die aarde en die onderwêreld, dikwels genoem Hades, wat ook die naam van die god van die onderwêreld was. Charon het die afgestorwenes oor die Styx na die onderwêreld geneem.

Eksterne skakel[wysig]