Leto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Leto
Die verkragting van Leto deur Tityos c. 515 v.C. Van Vulci. Leto is derde van links.
Die verkragting van Leto deur Tityos c. 515 v.C. Van Vulci. Leto is derde van links.
Naam Leto
Godin van onsigbaarheid
Blyplek eiland Delos
Man Zeus
Ouers Koios en Phoibe
Broers, susters Asteria
Kinders Apollo, Artemis
Romeinse eweknie Latona

Leto (Grieks: Λητώ) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy was die godin van onsigbaarheid.

Leto was die dogter van die Titane Koios en Phoibe (volgens Hesiodus) en die suster van Asteria. Sy is ook die ma van Zeus se tweeling Apollo en Artemis. Ná hul geboorte het sy feitlik van die toneel af verdwyn.

Haar eweknie in die Romeinse mitologie is Latona.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode  AitherChaosChronosErebosGaiaHemeraNyxPontosTartarosUranos
Titane  Eerste geslag:  HyperionIapetosKoiosKriosKronosMnemosyneOkeanosPhoibeRheaTethysTheiaThemis Tweede geslag:  AsteriaAtlasEosEpimetheusHeliosLetoMenoitiosPrometheusSelene
Olimpiese gode  AfroditeApolloAthenaAresArtemisDemeterDionysosHephaistosHeraHermesPoseidonZeus • (Hestia)
Ander gode  AdonisAlpheiosAsklepiosErosHadesHebeHeraklesPanPersephone
Halfgode & helde  AchillesAntiopeDaidalosGanymedesIkarosJasonOidipusPeleusPenelopePerseusSisyphosTantalosTheseus
Ander wesens  AmasonesChtoniese godeEriniërsGiganteGorgoneGrasieëHonderdhandigesMinotourusMusesNimfeSatersSentoureSiklopeSkikgodinne