Johann Muller
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Gysbert Johannes Muller | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 1 Junie 1980 | ||||
Geboorteplek | Mosselbaai, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 200 cm | ||||
Massa | 112 kg | ||||
Skool | Oakdale Agricultural College | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Springbokno. | 773 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Harlequins RFC | |||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2014 | Ulster | 73 | (5) | ||
korrek soos op 30 November 2017. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2001–2010 | Natalse Haaie | 38 | (0) | ||
korrek soos op 30 November 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002–2010 | Sharks | 82 | (10) | ||
korrek soos op 30 November 2017. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2006–2011 | Suid-Afrika | 24 | (0) | ||
korrek soos op 30 November 2017. |
Gysbert Johannes Muller (1 Junie 1980 in Mosselbaai) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se drie-en-vyftigste Springbokkaptein. Hy het Suid-Afrika in een toets aangevoer teen die All Blacks in Christchurch se Jade-stadion op 14 Julie 2007, nadat Bob Skinstad beseer is.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Voorafgegaan deur Victor Matfield |
Springbokkaptein 2007 (een toets) |
Opgevolg deur Jean de Villiers |