Zane Kirchner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zane Kirchner Sportportaal
Volle naam Zane Kirchner
Geboortedatum 16 Junie 1984 (1984-06-16) (33 jaar oud)
Geboorteplek George, Suid-Afrika
Lengte 1,84 m
Gewig 96 kg
Skool PW Botha-kollege, George
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Heelagter
Springbokno. 804
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2013– Leinster 42 (30)
korrek soos op 17 April 2015.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2003–2007
2007–2012
Griekwas
Blou Bulle
58
43
(177)
(34)
korrek soos op 13 Julie 2015.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2008-2013 Bulls 82 (105)
korrek soos op 13 Julie 2015.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2009-2015 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (29) 25
korrek soos op 15 Augustus 2015.

Zane Kirchner (gebore in George op 16 Junie 1984) is 'n oud-Springbokrugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby gespeel het.

Kirchner gaan skool op PW Botha-kollege in sy tuisdorp en speel op losskakel vir die skoolspan; hy word eers op heelagter gekies tydens die 2002 Cravenweek. Hy begin sy provinsiale rugbyloopbaan by die Wildeklawer Griekwas, en draf 58 keer vir hul uit sedert sy Curriebeker debuut in 2003 voordat hy na die Blou Bulle skuif in 2007. Hy maak sy debuut vir die Bulls (Superrugbyspan)[1] in 2008 en behaal 105 punte vir hul in 82 wedstryde.

Gedurende April 2013 word daar aangekondig dat Kirchner die Bulls verlaat om aan te sluit by die Ierse klub Leinster op 'n tweejaar-kontrak.[2] Hy het daarna nie weer teruggekeer na plaaslike rugby nie.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Kirchner signs for Bulls". SARugby.com. Fat Pig Productions. 8 Oktober 2007. Verkry op 4 Julie 2009. 
  2. "Zane Kirchner verlaat die Bulle". Sport24. 22 April 2013. Verkry op 22 April 2013.