Louis Pienaar
Louis Pienaar | |
Minister van Omgewingsake
| |
Ampstermyn 1990 – 1993 | |
President | F.W. de Klerk |
---|---|
Voorafgegaan deur | Gert Kotzé |
Opgevolg deur | Japie van Wyk |
Minister van Binnelandse Sake
| |
Ampstermyn 1992 – 1993 | |
President | F.W. de Klerk |
Voorafgegaan deur | Gene Louw |
Opgevolg deur | Danie Schutte |
Minister van Onderwys
| |
Ampstermyn 1990 – 1992 | |
President | F.W. de Klerk |
Voorafgegaan deur | Gene Louw |
Opgevolg deur | Piet Marais |
Administrateur-generaal van Suidwes-Afrika
| |
Ampstermyn 1 Julie 1985 – 21 Maart 1990 | |
President | F.W. de Klerk |
Voorafgegaan deur | Willie van Niekerk |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf weens Namibië se onafhanklikheid |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 26 Junie 1926 |
Sterf | 5 November 2012 (op 86) Kaapstad, Suid-Afrika |
Louis Pienaar (26 Junie 1926 – 5 November 2012, Kaapstad[1]) was ’n Suid-Afrikaanse regsgeleerde, politikus en diplomaat. Hy was die laaste administrateur van Suidwes-Afrika, vanaf 1985 tot Namibië onafhanklikheid verkry het in 1990. Pienaar het ook as ’n minister in die kabinet van F.W. de Klerk gedien tot 1993.
In die vroeë 1980’s is Louis Pienaar aangestel as Suid-Afrika se ambassadeur in Parys, Frankryk.
In 1990 is hy, met sy terugkeer na Suid-Afrika, as minister van nasionale onderwys in president de Klerk se kabinet aangestel, waar hy verantwoordelik was vir die aftakeling van die strukture van apartheid in die onderwys. Van Mei 1992 tot April 1993 het Pienaar as minister vir binnelandse sake gedien.
Pienaar het op 5 November 2012 in sy woning in Kaapstad gesterf.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gastrow, S. (1993). Bowker-Saur who's who in South African politics. H. Zell. ISBN 9781873836064. Besoek op 12 Oktober 2014.
- ↑ Windhoek - staff reporter (7 November 2012). "Mixed reactions to Louis Pienaar's death". Namibian Sun (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2014. Besoek op 7 November 2012.
Voorafgegaan deur Gene Louw |
Minister van Binnelandse Sake 1992–1993 |
Opgevolg deur Danie Schutte |
Voorafgegaan deur Gert Kotzé |
Minister van Omgewingsake 1990–1993 |
Opgevolg deur Japie van Wyk |
Voorafgegaan deur Gene Louw |
Minister van Onderwys 1990–1992 |
Opgevolg deur Piet Marais |
Voorafgegaan deur Willie van Niekerk |
Administrateur-generaal van Suidwes-Afrika 1985–1990 |
Opgevolg deur Amp afgeskaf |
- Suid-Afrikaanse politikus saadjies
- Afrikaners
- Geboortes in 1926
- Sterftes in 2012
- Geskiedenis van Namibië
- Suid-Afrikaanse diplomate
- Suid-Afrikaanse ministers van binnelandse sake
- Suid-Afrikaanse ministers van onderwys
- Suid-Afrikaanse ministers van toerisme en omgewingsake
- Suid-Afrikaanse ambassadeurs in Frankryk