Hlengiwe Mkhize

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hlengiwe Mkhize
Hlengiwe Mkhize

Minister van Hoër Onderwys en Opleiding
Ampstermyn
17 Oktober 2017 – 26 Februarie 2018
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Blade Nzimande
Opgevolg deur Naledi Pandor

Ampstermyn
31 Maart 2017 – 17 Oktober 2017
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Malusi Gigaba
Opgevolg deur Ayanda Dlodlo

Adjunkminister van Telekommunikasie en Poswese
Ampstermyn
26 Mei 2014 – 31 Maart 2017
Voorafgegaan deur pos geskep
Opgevolg deur Stella Ndabeni-Abrahams

Persoonlike besonderhede
Gebore 6 September 1952
Sterf 16 September 2021 (op 69)
Politieke party African National Congress
Alma mater Universiteit van Zoeloeland
Universiteit van Natal

Hlengiwe Mkhize (6 September 1952 – 16 September 2021[1]) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Baloyi, Thabo (16 September 2021). "BREAKING: Deputy Minister Hlengiwe Mkhize passes away". The South African. Besoek op 16 September 2021.