Nepali Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Nepalese Wikipedia)
Jump to navigation Jump to search
Nepali Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Nepali
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL ne.wikipedia.org

Die Nepali Wikipedia is die Nepali uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 33 000 artikels, en is die 96ste grootste Wikipedia.