R714 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Streeksroete R714 shield

Streeksroete R714
Roete-inligting
Lengte47 km (29 mi)
Belangrike aansluitings
Suidwespunt R26 5 km noord van Bethlehem
  R57
Noordoospunt N3 by Warden
Ligging
DorpeKransfontein
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R713R715

Die R714 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bethlehem met Warden verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R26-provinsiale roete, 5 km noord van Bethlehem. Die roete gaan deur Kransfontein, kruis die R57-provinsiale pad, dan die Wilgerivier en sluit aan by die N3-nasionale pad in Warden waar dit eindig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]