R717 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Streeksroete R717 shield

Streeksroete R717
Belangrike aansluitings
Suidpunt R369 by Colesberg
  R704
N1
N6
Noordpunt R702 in Dewetsdorp
Ligging
DorpePhilippolis
Trompsburg
Edenburg
Reddersburg
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R716R719

Die R717 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Colesberg met Dewetsdorp verbind. Die roete begin Colesberg waar dit aftak van die R369 en noord gaan. Dit kruis die Oranjerivier met die J.J. Serfonteinbrug en gaan deur Philippolis. Hierna swaai die roete noordoos en gaan deur Trompsburg waar die R704 aftak. Die roete gaan nou weer noord tot by Edenburg. Hier kruis dit die N1-nasionale pad en gaan noordoos tot in Reddersburg waar die N6 gekruis word. Die roete gaan nou feitlik oos tot in Dewetsdorp waar dit aansluit en eindig by die R702.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]