R59 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R59-padteken
Die R59 word in rooi aangedui

Die R59 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Hertzogville met Alberton verbind via Parys en Vereeniging.

Die R59 is 'n deurpad van die Alberton Reading-wisselaar tot net na die R57-aansluiting in Vanderbijlpark.