R720 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Streeksroete R720 shield

Streeksroete R720
Belangrike aansluitings
Suidpunt R70 by Senekal
  R76
R34
R82
N1
Noordpunt R721 by Vredefort
Ligging
DorpeSteynsrus
Edenville
Koppies
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R719R721

Die R720 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Senekal met Vredefort verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R70 7 km noord van Senekal. Die roete kruis die R76 by Steynsrus en gaan deur Edenville waar dit die R34 deel vir 6 km. Die roete gaan deur Koppies en ook die R82 kruis. Dit kruis dan die N1-nasionale pad en sluit aan by die R721, net suid van Vredefort, waar dit eindig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]