R712 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Streeksroete R712 shield

Streeksroete R712
Belangrike aansluitings
Wespunt N5 5 km oos van Bethlehem
  R711
R57
Oospunt R74 by Harrismith
Ligging
DorpeClarens
Phuthaditjhaba
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R711R713

Die R712 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bethlehem met Harrismith verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N5-nasionale pad , 5 km oos van Bethlehem. Die roete gaan bykans suid, gaan deur Noupoortsnek en deur Clarens waar die gaan R711-streeksroete aansluit by die R712. Die roete gaan nou oos, deur die Golden Gate Hoogland Nasionale Park waar dit onder andere deur die Lichenpas gaan, kruis die R57 na Phuthaditjhaba en sluit by die R74-provinsiale pad aan voor Harrismith waar dit eindig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]