R76 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R76-padteken
Die R76 word in rooi aangedui

Die R76 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Orkney met Bethlehem verbind via Kroonstad.