Verskil tussen weergawes van "Vidius Nel"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
 
==Gesinslewe==
[[Beeld:Ds en mev Vidius Nel.jpg|thumb|regs|240px270px|Ds. Vidius en mev. Deidré Nel toe hulle die pastoriepaar op [[Somerset-Wes]] was.]]
 
Ds. Nel is op [[3 Junie]] [[1950]] in die [[NG gemeente Kaapstad|Groote Kerk]] in [[Kaapstad]] met Deidré Schoombie in die eg verbind. Hulle was 57 jaar lank getroud. Uit die huwelik is vier seuns gebore. Ten tyde van ds. Nel se dood het Coligny, vernoem na sy oom, op [[Secunda]] gewoon, Johan in [[Johannesburg]], Ovidius in Welgemoed, [[Kaapstad]], waar hy sedert 1997 'n stelsel-ingenieur by die Foschini-groep was, en Marius in [[Francistown]], Botswana.
85 790

wysigings

Navigasie-keuseskerm