Swembroek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Swembroek van die Speedo-handelsmerk
'n Waterpolospeler in 'n rooi swembroek

'n Swembroek is 'n kledingstuk wat gebruik word om in te swem. 'n Swembroek word gewoonlik van materiaal vervaardig wat nie deurskynend is wanneer die stof droog of nat is nie.

Daar bestaan twee style swembroeke: die wye, lang swembroek met broekspype, en die noupassende swembroek sonder broekspype.

Eersgenoemde geword aanvanklik deur mans gedra, maar later verskyn swembroeke ook vir vroue. 'n Swemsloop word deur mans en vroue gedra, die laaste meestal as deel van 'n bikini.

'n Swembroek het gewoonlik geen broeksakke nie, maar 'n lang swembroek het soms 'n binnesakkie met 'n rits of onderslag om byvoorbeeld 'n sleutel in te bere.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.